Erica Mitchelliensis: Plantspesie

Erica mitchelliensis is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos.

Die plant is inheems aan die Wes-Kaap. Dit het 'n voorkomsgebied van 190km2 en daar is drie subpopulasies. Die plant kom in die Ceres-distrik by Michellspas en Michellspiek, Neethlingsberg en Witzenberg voor. Die plant word beskou as seldsaam en sy habitat is veilig.

Erica mitchelliensis
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ericaceae
Genus: Erica
Spesie:
E. mitchelliensis
Binomiale naam
Erica mitchelliensis
Dulfer

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Shizuoka-prefektuurVan Pletzen (musiekgroep)HeuningbyMenstruasieQDie GelofteKolonoskopieRobert SobukweSpesieAfrikaanse Protestantse KerkLa NiñaAdolf HitlerHomofoonInfeksieBobby van JaarsveldPoesOrganismeThys die BosveldklongMosesNarkoseDoziGoogle TranslateHoër Landbouskool BolandNierversakingSebokengStollingsgesteenteWayback MachineVryheid van spraakSkilpadAnimePannekoekSeekoeiSokkerWetenskaplike klassifikasieSekelbosMalariaVlermuisSeksuele opwekkingAnatoliëMonique SteynNadia ValvekensMiddelmisbruikRomeinse syfersSeksposisieDie Stem van Suid-AfrikaAlan RickmanHannes van WykPuberteitSuid-Afrikaanse GrensoorlogSex (toneelstuk)Antieke EgipteSenuweestelselEgipteKlimaatveranderingErfenisKamphoerMiG-29AustraliëNoord-AmerikaMuishondSiya KolisiLuiperdKapokboomJennifer ZamudioNamakwalandGlenys LynneSuikersiektePreseminale vloeistofBlonde stereotipeAnneli van RooyenTini VorsterPlaasmoorde in Suid-AfrikaHartversakingMangelontstekingKonsentrasiekampToerismeJan van Riebeeck🡆 More