Draghoender: Spoorweghalte tussen Prieska en Upington

Draghoender is 'n verlate spoorweghalte tussen Prieska en Upington.

Hierdie stasie is 3km suid van Marydale, langs die N10-nasionale pad, suidoos van Putsonderwater en wes van Niekerkshoop, Westerberg en die Asbesberge. Tydens die era van florerende plase en asbesmyne is in verskeie geboue rondom die stasie winkels, die poskantoor en 'n hotel gehuisves. Tans is nog net die fondamente daarvan oor en word dit as 'n spookdorp beskou.

In 1914 is die spoorlyn van Prieska tot op die plaas Draghoender voltooi. Oorspronklik was die naam Dragonder en genoem na die soldate wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog hier gestasioneer was. Teen die einde van die 19de eeu was die omgewing die toneel van springboktrekke en die Koegas-gruwels.

Tags:

PrieskaUpington

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MateriaalWieg van die MensdomSterAngina pectorisKoperNazi-DuitslandOrtopedieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGriepTegnologieRooms-Katolieke KerkDistillasieTweede VryheidsoorlogSpringbokkeNaaldekokerLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaTsoenamiEdel Agtvoudige PadHage GeingobGawes van die Heilige GeesAborsieBedryfstelsel (inligtingstegnologie)WhatsAppElandréAgtergrond (narratief)WerkersdagFiksieKaapstadse waterkrisis 2015-2018Nasionale lied van Suid-AfrikaMaatskappyStereotipeSteve HofmeyrAnilingusPeriodieke tabelEkonomiese sektorBateLys van Suider-Afrikaanse soogdiereEtniese groepJacques LootsNederlandsJesus van NasaretVliegtuigProstaatkankerLys van politieke partye in Suid-AfrikaBrongitisVarkLieweheersbesieBreinkaartItaliëKrimpvarkieSpringbokProteaSteenkool in Suid-AfrikaBaarmoederGevolge van aardverwarming op oseaneSirkelInsekErektiele disfunksieBek-en-klouseerOntwikkelende landBoelieryRacheltjie de BeerPlastiekMuscat Internasionale LughawePretoriaBeurtkragPiesangBruin huisslangJodeTaalDuitslandJazzSamestellende afleidingHemelvaartKeelseerMonoloogPornhubEkonomiese kwessies in Suid-Afrika🡆 More