Upington

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Upington" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Upington
    Upington is 'n belangrike dorp geleë op die oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Upington is in 1871 as 'n klein sendingstasie deur...
  • Thumbnail for Upington-lughawe
    Upington-lughawe (IATA-kode: UTN, ICAO: FAUP) is 'n lughawe geleë by Upington in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Met 'n lengte van 4 900 meter, is aanloopbaan...
  • Thumbnail for Thomas Upington
    Sir Thomas Upington (Mallow, Verenigde Koninkryk, 28 Oktober 1844 - Wynberg, 10 Desember 1898) was 'n regsleerde, staatsman en vierde eerste minister van...
  • Thumbnail for Gereformeerde kerk Upington
    Die Gereformeerde kerk Upington is die sewende oudste van die 15 gemeentes in die GKSA se Klassis Griekwaland-Wes. Einde 2015, toe hier 70 belydende en...
  • Hoërskool Upington is 'n sekondêre skool op die hoek van Le Roux- en Parkstraat in Upington, Suid-Afrika. Die skool is in 1896 as die Upington Public School...
  • Upington was eens ’n beskeie sendingstasie, Olyvenhoutsdrift genoem. In 1871 is die sendingstasie in Korannaland deur Pastor Christiaan H W Schröder gestig...
  • Beauclerk Upington (1872 - 1938) was 'n advokaat en seun van sir Thomas Upington. Hy is in Dublin gebore en studeer aan die South African Collge en Trinity...
  • Die NG gemeente Upington is die moedergemeente op die gelyknamige Noord-Kaapse dorp aan die Oranjerivier en die oudste gemeente in die ring wat sy naam...
  • Upington-Noord is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk op die Noord-Kaapse dorp Upington en in die Sinode van Noord-Kaapland. Upington-Noord...
  • Thumbnail for N10 (Suid-Afrika)
    114 km tot Upington. So ongeveer 20 km na Groblershoop kruis die N10 die Sishen-Saldanha Spoorlyn. In Upington word die N14 gekruis. Upington is ’n bekende...
  • Die R360 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Upington met die Kgalagadi-vredespark asook die Namibiese grens verbind. Die roete begin waar dit aftak...
  • Die R359 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die Augrabieswaterval met Upington verbind via Kakamas en Louisvale. Die roete begin in die Augrabies Nasionale...
  • Thumbnail for //Khara Hais Plaaslike Munisipaliteit
    Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit bekend. Upington bly die setel. Nedersettings in die munisipaliteit was: Lambrechtsdrif Paballelo Upington (setel)...
  • Thumbnail for Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit
    Leerkrans Louisvale Mier Paballelo Raaswater Rietfontein Straussburg Swartkop Upington Donkerhoekspruit Matjiesrivier Olienhoutrivier Oranjerivier (en) amptelike...
  • Thumbnail for Keimoes
    op die oewer van die Oranjerivier en is suid-wes van Upington, omtrent halfpad tussen Upington en Kakamas geleë, naby die kruising van die N14 nasionale...
  • Thumbnail for Paballelo
    Paballelo is 'n township van Upington, geleë digby die oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. "Hoofplek Paballelo". Sensus 2011....
  • Thumbnail for Straussburg
    die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die buurt is net oorkant Upington geleë. "Hoofplek Straussburg". Sensus 2011....
  • Thumbnail for Putsonderwater
    sy unieke naam 'n bekende spoorweghalte op die roete tussen Prieska en Upington. Dit was voorheen 'n bedrywige stasie met 'n padvervoerdiens na Kenhardt...
  • Thumbnail for Nasionale paaie in Suid-Afrika
    Vioolsdrif (grenspos met Namibië, word die B1) via Malmesbury en Springbok. N8: Upington – Maserubrug (grenspos met Lesotho) via Kimberley, Bloemfontein en Ladybrand...
  • Thumbnail for Johann Jakob Lutz
    het hy saam met sy broer Heinrich 'n onderneming op Olyvenhoutsdrift (Upington) begin. Sy eerste ondervinding van besproeiingswerk het hy opgedoen toe...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Die Stem van Suid-AfrikaDuitse maselsLoonPussy RiotKunsInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKuberkrakerMiljardSuid-Afrikaanse randTierboskatApostoliese GeloofsbelydenisWillie JoubertAngolese BurgeroorlogSosiale mediaEngelsSekondêre sektor van die ekonomieGreen PornoLongVryheidsdagWikimedia-stigtingMielieGawes van die Heilige GeesLuiperdHartaanvalMaatskaplike verantwoordelikheidKoorsblaarBlourokkeEnsiklopedieMagnetismeVisCutt GlasGiuseppe GuarneriHipertensiePeperbus, FraserburgChemiese verbindingBorskankerKoue OorlogAkwariumMenslike skeletGalblaasPornhubBeesHage GeingobVrouMoskouSteenkool in Suid-AfrikaOogproblemeBateBeesvleisMarkus JoosteDieregeluideArmeniëEpilepsieOngeprosesseerde kosSelfieStedelike hitte-eilandWes-KaapBoomPuberteitNarkoseFranse RewolusieArabies-Israeliese konflikMadison IvySwart menseBritse RykAalwynPaulus van TarsusLemoenArmoedeDrinkwatervoorsieningDonderstormAnusLugbesoedelingRob HersovMetafoorCorioliskragDuitsland🡆 More