Keimoes

Keimoes is 'n klein dorpie in die Noord-Kaap, in Suid-Afrika.

Die dorp lê op die oewer van die Oranjerivier en is suid-wes van Upington, omtrent halfpad tussen Upington en Kakamas geleë, naby die kruising van die N14 nasionale pad en R27 hoofpad.

Keimoes
Die ou sendingkerk op Keimoes
Die ou sendingkerk op Keimoes
Keimoes is in Noord-Kaap
Keimoes
Keimoes
Keimoes Keimoes se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°42′0″S 20°58′0″O / 28.70000°S 20.96667°O / -28.70000; 20.96667 20°58′0″O / 28.70000°S 20.96667°O / -28.70000; 20.96667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikZF Mgcawu
MunisipaliteitKai !Garib
Stigting1899
Oppervlak
 • Totaal26,28 km2 (10,15 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal12 000
 • Digtheid457/km2 (1 180/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense4.8%
 • Indiërs/Asiërs1.0%
 • Bruin mense90.5%
 • Swart mense3.2%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 96.2%
 • Tswana 1.2%
 • Ander 2.6%
Poskode (strate)
8860
Poskode (posbusse)
8860
Skakelkode054

Geskiedenis

Die dorp is gestig in die 1870's deur Klaas Lucas, die aanvoerder van die Korana-groep (deel van die Khoikhoi). In 1887 word die eerste skool gebou en in 1889 die eerste kerk. In 1949 verkry Keimoes dorpstatus. As gevolg van sy ligging direk langs die rivier, is daar gereeld vloede, soos ondervind in die jare 1925, 1934, 1974 en 1988.

Landbou

Keimoes lê aan die Oranjeriviervallei wat die streek geskik maak vir die verbouing en verbouing van vrugte soos druiwe, perskes en waatlemoen. Keimoes is bekend vir die vervaardiging van sultanas wat regoor die wêreld uitgevoer word.

In die distrik word sultanas, druiwe, lusern, koring en vrugte onder besproeiing verbou. Die perskes van Keimoes is ook gewild onder inmaakfabrieke.

Wyn is ook 'n bron van inkomste vir die dorp met een van die grootste wynkoöperasies, Orange River Wine Cellars, geleë in Keimoes.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Keimoes GeskiedenisKeimoes LandbouKeimoes Sien ookKeimoes VerwysingsKeimoesKakamasN14 (Suid-Afrika)Noord-KaapOranjerivierSuid-AfrikaUpington

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KolonoskopieGrondwetHondeklipbaaiBelastingWoordsoortSwaweldioksiedPussy Riot1990MonoloogLugbesoedelingSamestellingJuraAardkorsSwart menseEkologieMassaDriehoekHomofoonAardeTierOnse VaderDuitse maselsSosiale mediaPinksterGeelsugAborsie in Suid-AfrikaPoësieWortelKalenderSoortnaamSkisofrenieLys van politieke partye in Suid-AfrikaPlastiekYsterNelson MandelaLys van Afrikaanse televisiereekseAnglo-BoereoorlogSeevlakToekoms van die AardeArabies-Israeliese konflikMuskietKongo-krisisDermpoliepLiefdeCristiano RonaldoSeksCovid-19-pandemieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalGoudKatoenJohannesburgKarakteriseringUnie van Suid-AfrikaVerkoueRomanDrakensbergeTerracottaleërGewone breukeLongKrampCheslin KolbeNaaldekokerWelwitschiaBestuiwingAanpassingskapasiteitDroogteGriepSeptimius AwardsBruin menseSteenkool in Suid-AfrikaLeestekenVoedingHector PietersonAgtervoegselHartaanvalEugenetika🡆 More