Don Mueang Internasionale Lughawe

Don Mueang Internasionale Lughawe (Thai: ท่าอากาศยาน ดอนเมือง) (IATA: DMK, ICAO: VTBD) (ook ou Bangkok Internasionale Lughawe) is een van twee internasionale lughawens wat Bangkok, Thailand bedien, die ander een is Suvarnabhumi Internasionale Lughawe (nuwe Bangkok Internasionale Lughawe).

Die lughawe word gereken om een van die wêreld se oudste internasionale lughawens en Asië se oudste lughawe in bedryf te wees.

Don Mueang Internas. Lughawe
Don Mueang Internasionale Lughawe
IATA: DMKICAO: VTBD
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar/Militêr
Eienaar Koninklike Thaise Lugmag
Operateur Airports of Thailand
Ligging 222 Vibhavadi Rangsitweg, Khwaeng Sanam Bin, Bangkok, Thailand
Spil vir
  • Thai AirAsia
  • Thai AirAsia X
  • Orient Thai Airlines
  • Nok Air
  • Thai Lion Air
  • Thai Smile
Hoogte bo seevlak 9 vt / 3 m
Webtuiste http://www.donmueangairportthai.com/
Landkaart
DMK is in Thailand
DMK
DMK
Ligging van die lughawe in Thailand
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
03L/21R 3 700 12 139 Teer
03R/21L 3 500 11 483 Teer
Statistieke (2022)
Totale passasiers 16 130 626 Don Mueang Internasionale Lughawe 219%
Internas. passasiers 2 606 202 Don Mueang Internasionale Lughawe
Binnelandse passasiers 13 524 424 Don Mueang Internasionale Lughawe
Lugbewegings 120 683 Don Mueang Internasionale Lughawe 132%
Vrag (tonnemaat) 6 543 Don Mueang Internasionale Lughawe 68%
Bron: Airports of Thailand BangkokPost
Don Mueang Internasionale Lughawe
Bangkok se Terminaal 1

Dit is amptelik geopen as 'n Koninklike Thaise Lugmagbasis op 27 Maart 1914, hoewel dit reeds vroeër in gebruik was. Die eerste kommersiële vlug was 'n aankoms van KLM Royal Dutch Airlines in 1924, wat dit een van die wêreld se oudste kommersiële lughawens maak. Don Mueang Lughawe is gesluit in 2006 ná die opening van Bangkok se nuwe Suvarnabhumi Lughawe, voordat dit op 24 Maart 2007 heropen is na opknappings. Sedert die opening van die nuwe lughawe, funksioneer Don Mueang as die plaaslike pendelaarspil en laekosterederyspil.

Terminale

Don Mueang Internasionale Lughawe het drie terminale. Terminaal 1 word vir internasionale vlugte gebruik en Terminaal 2 vir binnelandse vlugte. Die opening van Terminaal 2 het die lughawe se kapasiteit tot 30 miljoen passasiers per jaar verhoog. Terminaal 3, die ou binnelandse terminaal, is sedert 2011 verlate. Die nuwe terminaal 3 het 'n kapasiteit van 18 miljoen passasiers. As deel van die 36,8 miljard baht-projek, sal terminaal 1 en 2 opgegradeer word om jaarliks 22 miljoen binnelandse passasiers te hanteer, wat die algehele lughawekapasiteit van 30 tot 40 miljoen jaarliks verhoog.

Statistiek

Don Mueang Internasionale Lughawe 
'n Thai Lion Air Boeing 737-900ER oppad na Hat Yai.
Don Mueang Internasionale Lughawe 
'n Ry Thai Airways International vliegtuie by Don Muang voor hul verskuiwing na die Suvarnabhumi Internasionale Lughawe.
Don Mueang Internasionale Lughawe 
Paaie en brûe voor die binnelandse terminaal
Don Mueang Internasionale Lughawe 
Binnelandse aankomste
Don Mueang Internasionale Lughawe 
Terminaal 2 of Don Mueang Internasionale Lughawe
Don Mueang Internasionale Lughawe 
Terminaal 2 in 2016

In 2019 het die lughawe sy volle kapasiteit van 52 vlugte per uur bereik, of ongeveer 700–800 vlugte per dag. Lughawebestuurder AoT voorspel 41 miljoen passasiers in 2020 en 45 miljoen teen 2023. Die lughawe is ontwerp om 'n maksimum van 30 miljoen passasiers jaarliks te bedien. Dit is nie moontlik om bykomende aanloopbane te bou nie. AoT moedig lugdienste aan om wyerompvliegtuie by Don Mueang te gebruik om passasiersgetalle van 100–200 passasiers tot ongeveer 300 per vliegtuig te verhoog.

Totale passasiersverkeer deur Don Mueang het in 2015 met 40,7 persent tot 30,3 miljoen gestyg, met internasionale getalle wat 53,1 persent tot 9,17 miljoen gestyg het en binnelandse passasiers wat 35,9 persent tot 21,1 miljoen toegeneem het. Lugbewegings het met 29,8 persent tot 224 074 gestyg, insluitend 158 804 binnelandse (tot 26,2 persent) en 65 270 internasionaal (toe 39,3 persent).

Jaar Passasiers Verandering Bewegings Vrag (ton)
2008 5 043 235
2009 2 466 997 Don Mueang Internasionale Lughawe 051.1%
2010 2 999 867 Don Mueang Internasionale Lughawe 021.6%
2011 3 424 915 Don Mueang Internasionale Lughawe 014.2% 51,301
2012 5 983 141 Don Mueang Internasionale Lughawe 074.7% 65,120 7,329
2013 16 479 227 Don Mueang Internasionale Lughawe 0472.70% 154,827 25,657
2014 21 546 568 Don Mueang Internasionale Lughawe 030.75% 172,681 29,086
2015 30 304 183 Don Mueang Internasionale Lughawe 029.76% 224,074 45,488
2016 35 203 757 Don Mueang Internasionale Lughawe 016.17% 244,296 67,884
2017 38 299 757 Don Mueang Internasionale Lughawe 08.8% 256,760 67,777
2018 40 758 148 Don Mueang Internasionale Lughawe 06.4% 272,361 55,250
2019 41 313 439 Don Mueang Internasionale Lughawe 01.36% 272,363 43,586
2020 15 765 854 Don Mueang Internasionale Lughawe 061.8% 133,307 15,226
2021 5 059 048 Don Mueang Internasionale Lughawe 067.91% 120,683 20,685
2022 16 130 626 Don Mueang Internasionale Lughawe 0218.85% 133,307 6,543
Bron: Airports of Thailand
Jaar Binnelands Internasionaal Totaal % verandering
2008 5 043 235 5 043 235 Don Mueang Internasionale Lughawe  0.46
2009 2 466 997 2 466 997 Don Mueang Internasionale Lughawe  51.1%
2010 2 999 867 2 999 867 Don Mueang Internasionale Lughawe  21.6%
2011 3 424 915 3 424 915 Don Mueang Internasionale Lughawe  14.2%
2012 5 983 141 Don Mueang Internasionale Lughawe  74.7%
2013 11 190 783 5 288 444 16 479 227 Don Mueang Internasionale Lughawe  472.70%
2014 15 556 627 5 989 941 21 546 568 Don Mueang Internasionale Lughawe  30.75%
2015 21 133 502 9 170 681 30 304 183 Don Mueang Internasionale Lughawe  29.76%
2016 23 323 457 11 880 300 35 203 757 Don Mueang Internasionale Lughawe  16.17%
2017 23 942 371 14 357 386 38 299 757 Don Mueang Internasionale Lughawe  8.8%
2018 24 779 256 15 978 892 40 758 148 Don Mueang Internasionale Lughawe  6.4%
2019 23 456 123 17 857 316 41 331 439 Don Mueang Internasionale Lughawe  1.36%
2020 13 039 448 2 726 406 15 765 854 Don Mueang Internasionale Lughawe  61.8%
2021 5 045 193 13 855 5 059 048 Don Mueang Internasionale Lughawe  67.91%
2022 13 524 424 2 606 202 16 130 626 Don Mueang Internasionale Lughawe  218.85%

Besigste binnelandse roetes 2019

Besigste binnelandse roetes na en van Don Mueang-lughawe 2019
Rang Lughawe Passasiers % verandering
1 Chiang Mai 3 564 487 Don Mueang Internasionale Lughawe  0.34%
2 Phuket 3 016 280 Don Mueang Internasionale Lughawe  9.76%
3 Hat Yai 2 574 739 Don Mueang Internasionale Lughawe  9.27%
4 Udon Thani 1 656 430 Don Mueang Internasionale Lughawe  6.60%
5 Chiang Rai 1 549 745 Don Mueang Internasionale Lughawe  4.20%

Besigste internasionale roetes (2019)

Rang Lughawe Passasiers % verand.
1 Kuala Lumpur 1 339 182 Don Mueang Internasionale Lughawe 5.5%
2 Tokio–Narita 1 279 186 Don Mueang Internasionale Lughawe 34.1%
3 Singapoer 1 071 336 Don Mueang Internasionale Lughawe 3.9%
4 Yangon 790 496 Don Mueang Internasionale Lughawe 2.4%
5 Osaka–Kansai 662 318 Don Mueang Internasionale Lughawe 46.8%
6 Seoul–Incheon 643 606 Don Mueang Internasionale Lughawe 13.9%
7 Djakarta–Soekarno-Hatta 585 981 Don Mueang Internasionale Lughawe 13.6%
8 Taipei–Taoyuan 551 848 Don Mueang Internasionale Lughawe 25.1%
9 Ho Chi Minhstad 510 873 Don Mueang Internasionale Lughawe 8.7%
10 Nanjing 440 051 Don Mueang Internasionale Lughawe 6.0%

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Don Mueang Internasionale Lughawe TerminaleDon Mueang Internasionale Lughawe StatistiekDon Mueang Internasionale Lughawe VerwysingsDon Mueang Internasionale LughaweAsiëBangkokIATAICAOLughaweSuvarnabhumi Internasionale LughaweThailand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloeddrukEkostelselVaginale kankerArabiesPaarl GimnasiumWaterJan van TonderAfkortingSoweto-opstandBorsteKankerKaartMetafoorKolonialismeBipolêre gemoedsteuringWillie JoubertNic de JagerDieremishandelingProteaAfrikaansBoerboelKaapse VlakteNatuurbewaringPotchefstroomGoogleGeskiedenis van AfrikaansGrondbesoedelingMiddelmisbruikBaljuBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Afrikaanse Taalmonument (Welkom)Die GelofteIsraelDie Stem van Suid-AfrikaGautengWiskundeKindermishandelingRekenaarJagluiperdWerkersdagVerkragtingMigrasie van diereKleurJeugdagSinoniemReënSteenkoolFrankrykJesus van NasaretMierMahatma GandhiBloedvergiftigingFabelPersentasieKlein gekolde katJosef StalinSekondêre sektor van die ekonomieBeesvleisByvoeglike naamwoordArmoedeAssonansieWetenskaplike klassifikasieVulvaGreen PornoSkoenlapperVersoeningsdagNatuurLys van chemiese elemente volgens atoomgetalEjakulasieRosa ParksRobbeneilandMagnetismeJode in Suid-AfrikaSlang🡆 More