Taoyuan Internasionale Lughawe

Taiwan Taoyuan Internasionale Lughawe (IATA: TPE, ICAO: RCTP) is die internasionale lughawe wat die hoofstad van die Republiek China (Taiwan), Taipei, asook die noordelike dele van die land bedien.

Dit is ongeveer 40 km van Taipei geleë in die dorp Dayuan, Taoyuan County, en is Taiwan se grootste lughawe. Dit is een van die vyf lughawens in die Republiek van China met gereelde internasionale vlugte, en is by verre die besigste internasionale lugtoegangspunt onder hulle. Dit is die belangrikste internasionale sentrum vir China Airlines en EVA Air.

Taiwan Taoyuan
Internasionale Lughawe

台灣桃園國際機場
桃園機場

Táiwān Táoyuán Gúojì Jīchǎng
Táoyuán Jīchǎng
Taoyuan Internasionale Lughawe
IATA: TPEICAO: RCTP
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar Regering van die Republiek van China
Operateur Taoyuan International Airport Corporation
Bedien Taipei, Taoyuan en Hsinchu
Ligging Taoyuan, Taiwan
Spil vir
Fokuspunt vir Cathay Pacific
Hoogte bo seevlak 33 m / 108 vt
Webtuiste taoyuan-airport.com
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
05L/23R 3 660 Beton
05R/23L 3 800 Beton
Statistieke (2014)
Passasiers 35 804 465
Lugbewegings 208 874
Bronne: Taoyuan Internasionale Lughawe
Vragdata van Airports Council International

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

China AirlinesEVA AirHoofstadIATA-kodeICAOInternasionale lughaweRepubliek ChinaTaipei

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GemeenskapsorganisasieSamestellingMangelontstekingSeksposisieInflasieGrondwet van Suid-AfrikaArmoedeverligtingSpysverteringstelselAfleiding (taalkunde)KoorsblaarGroepsgebiedewetDroomVoegwoordHerfsBloeddrukNiersteenBreingewasParkinson se siekteBruto binnelandse produkSkarlakenkoorsRooibokFamilie (verwantskap)SowjetuniePubliekWeer (meteorologie)Nederduitsch Hervormde KerkOlimpiese SpeleEerste WêreldoorlogGamelanDiarreeStikstofNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWet op Bantoe-onderwysVingerseksVryheidsdagKlavierVerkoueTekstielBelgiëMartin Luther King jr.Oos-KaapKrokodilHeidelberg, GautengGewone breukeDierPeter SnydersSeksismeErfenisdag (Suid-Afrika)Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDie ontstaan van die dramaJagluiperdReënspinnekopWaterkringloopVeeartsLimpopo (rivier)Erektiele disfunksieOranje-VrystaatLettergreepSinkMiteKankerSeksuele penetrasieSeptimius AwardsFaf de KlerkKontinentTsoenamiVerlede tydDistrik SesSharpeville-slagtingRumatiekAfrikaanse woordelys en spelreëlsStereotipeSwawelN.P. van Wyk LouwLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDermpoliepDonkie🡆 More