Dommel

Die Dommel is 'n rivier in België en Nederland, die linker sytak van die Dieze.

Dit ontstaan in noordoostelike België naby Peer en vloei in die suidelike deel van Nederland in. Die Dommel verkry water van die Keersop, Tongelreep, Gender en Kleine Dommel strome en smelt by ’s-Hertogenbosch met die Aa saam om die Dieze te vorm wat vervolgens na die Maas vloei. Die hoof stede en dorpe langs die Dommel se loop is Peer, Neerpelt, Valkenswaard, Dommelen, Eindhoven, Son en Breugel, Boxtel, Sint-Michielsgestel en ’s-Hertogenbosch.

Dommel
Die Dommel in ’s-Hertogenbosch
Die Dommel in ’s-Hertogenbosch
Die Dommel in ’s-Hertogenbosch
Dommel

Kaart van die Dommel se loop.

Oorsprong Peer
Monding ’s-Hertogenbosch in die Dieze
Stroomgebied Vlag van België België en
Vlag van Nederland Nederland
Lengte 146 km (91 myl)
Oorspronghoogte 39 m (128 voet)
Mondinghoogte 4 m (13 voet)
Gemiddelde afloop 14 m³/s (494 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 1 800 km² (695 myl²)

Eksterne skakels

Tags:

Aa (Noord-Brabant)BelgiëEindhovenMaasNederlandNeerpeltPeer, BelgiëRivier’s-Hertogenbosch

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Periodieke tabelKoorsblaarAfrikaVivian BonnellPenisPreseminale vloeistofWaarheid-en-versoeningskommissiePaul McCartneySpelerposisies in rugbyOorMillimeterPampoentjiesMicrosoft OfficeBeroerteLys van elemente volgens simboolSaterdagBorsklierSkarlakenkoorsLetterlike en figuurlike taalgebruikDepressie (gemoedstoestand)Stedelike hitte-eilandKaartAnette EngelbrechtPlettenbergbaaiApollo 11Suid-AsiëBorsteBlourokkeFrancois KrigeGewone breukeLys van Suid-Afrikaanse musikanteDieretuinPersentasieDonkieLiefdeEerste WêreldoorlogKindermishandelingKaasHeidelberg, GautengAktuarisBrandwaterkomSuid-Afrikaanse InkomstediensTuberkuloseAbercrombie & Fitch7de LaanLillie-broodboomQAnnie IlonzehTydbestuurPeter MamakosWebkruiperRussiese inval in Oekraïne, 2022Kaapse pietjiekanarieLettergreepLouis GussSemenPornografiese akteurMiddelburg-broodboomRooijakkalsAfrikaanse wielewaal1906Brandy NorwoodVratSeekoeiSid JordanKlankverskynselsMiltMenseregtedagLys van Griekse mitologiese figureSpysverteringstelselSeksWes-KaapKenny EverettSuid-Afrikaanse randFacebookPornografieGeskiedenis van AfrikaAngina pectoris🡆 More