Biologie Domein

'n Domein, in die betekenis daarvan soos dit in biologie gebruik word, (soms ook genoem 'n superryk, 'n superkoninkryk, of 'n ryk) is die heel hoogste vlak van die groepering van organismes in die wetenskaplike klassifikasie, hoër nog as 'n koninkryk.

Biologie DomeinLeweDomeinKoninkrykFilumKlasOrdeFamilieGenusSpesie

Hedendaags is daar veral drie kompeterende domeinklassifikasies van alle lewende organismes:

  • Die drie-domeinsisteem van Carl Woese, wat die konsep in 1990 gevorm het, met die groepering van die drie hoofdomeine van die Archaea, Eubacteria, en die Eukariote.
  • Die tweeryksisteem, met die hoofvlakgroeperings van die twee ryke, die Prokariote (of die Monera) en die Eukariote.
  • Die vyf-koninkryksisteem, met die hoofvlakgroeperings as die Protiste, die Monera, die Fungi, die Plantae, en die Animalia.

Bron

Vertaal vanaf die artikel Domain (biology) op die Engelse Wiki Afrikaans.

Tags:

BiologieKoninkryk (biologie)OrganismeWetenskaplike klassifikasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AtoomSwitserlandKlereDundermTemperatuurOligopolieBeroertePankreasVerenigde State van AmerikaAnneli van RooyenVrugbaarheidBywoordOorkruipersOsoonlaagPornografiese subgenresKapitaal (ekonomie)Rina HugoEkostelselOntdekking van goud in Suid-AfrikaTsongaLandbouPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGrondbesoedelingWolkSamestellende afleidingKokerboomLeonardo da VinciGoogle MapsKappie (skryfteken)HakerVerlede tydKoorsOntdekking van die chemiese elementeAborsie in Suid-AfrikaMigrasie van diereVulkanismeMaselsBosvarkKolonoskopieSendelingposisieAfrikaOnse VaderSteenkool in Suid-AfrikaSportEuropaRivierPenisIndustriële RevolusieBotswanaKindermishandelingBeesGeografie van Suid-AfrikaGrondsoorteWaarheid-en-versoeningskommissieHeuningbyMurraysburgCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAustraliëMynbouBloedvergiftigingNarsistiese persoonlikheidsteuringLys van Afrikaanse skrywersMantisPornografiese akteurVersoeningsdagDirekte en Indirekte redeBevolking20ste eeuMielieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaBeaufortskaalKommaVerenigde KoninkrykPriemgetalNeurenberg-verhoreLys van Afrikaanse televisiereekseBrons🡆 More