Dinosauriformes

Dinosauriformes is ’n klade Archosauria-reptiele wat die dinosourusse en hul naaste verwante insluit.

Alle lede van Dinosauriformes word deur sekere eienskappe gekenmerk, soos kort voorpote en ’n gedeeltelike of volledige gat in die heuppotjie – wat tradisioneel gebruik is om dinosourusse te definieer. Die oudste bekende lid is Asilisaurus, wat sowat 245 miljoen jaar gelede bestaan het in die Anisium-tydsnede van die Middel-Trias.

Dinosauriformes
Tydperk:
Middel-Trias-Holoseen, 245–0 m. jaar gelede
Dinosauriformes
Die skelet van Marasuchus, ’n vroeë lid van Dinosauriformes.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauromorpha
Klade: Dinosauriformes
(Novas, 1992)
Subgroepe

Marasuchus
Nyasasaurus
Saltopus
†Silesauridae
Dinosauria

Die term "Dinosauriformes" is in 1992 gedefinieer deur F.E. Novas, wat dit gebruik het om die Herrerasauridae in te plaas omdat hy hulle nie as ware dinosourusse beskou het nie. Die meeste paleontoloë beskou egter sedert 1992 dié diere as ware dinosourusse, maar baie ander primitiewe, dinosourusagtige reptiele val binne die definisie van Dinosauriformes. Die klade val in die groter klade Dinosauromorpha.

Klassifikasie

Die kladogram hier onder is volgens Nesbitt (2011):

Dinosauriformes

Marasuchus


unnamed

Silesauridae


Dinosauria

Ornithischia


Saurischia

Sauropodomorpha



Theropoda






Verwysings

Bronne

  • Ezcurra, M.D. (2006). A review of the systematic position of the dinosauriform archosaur Eucoelophysis baldwini Sullivan & Lucas, 1999 from the Upper Triassic of New Mexico, USA. Geodiversitas, 28 (4): 649-684.
  • Hutchinson, J.R. & Gatesy, S.M. (2000). Adductors, abductors, and the evolution of archosaur locomotion. Paleobiology 26 (4): 734-751
  • Novas, F.E. (1996). Dinosaur Monophyly. Journal of Vertebrate Paleontology 16 (4): 723-741.
  • Sereno, P.C. and Arcucci, A.B. (1994). Dinosaur precursors from the Middle Triassic of Argentina: Lagerpeton chanarensis. Journal of Vertebrate Paleontology 13: 385-399.

Eksterne skakels

Tags:

Dinosauriformes KlassifikasieDinosauriformes VerwysingsDinosauriformes BronneDinosauriformes Eksterne skakelsDinosauriformesAnisiumArchosauriaDinosourusKladeReptielTriasTydsnede (geologie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Al-FatihaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Erfenisdag (Suid-Afrika)OseaanNatuurrampGqeberhaAardbewingDepressie (gemoedstoestand)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SkoenlapperFamilie (verwantskap)BoelieryTafelsoutKoorsblaarProksemikaSint JorisdagJewgeni PrigozjinSonAnneli van RooyenEuropaBek-en-klouseerTierPlantWoordeboek van die Afrikaanse TaalCradock-4GetalSelfoonDuitse maselsConsolidated B-24 LiberatorSelfmoordEmfiseemVerlede tydKunselementeHidroëlektrisiteitTamatieTussenwerpselSharpeville-slagtingWerkersdagVolhoubaarheidDiskriminasieAngina pectorisVaalrivierNamakwalandSpelerposisies in rugbyKarooKookpuntVeelvoudige sinVergelykings (taalkunde)Mikro-ekonomieSwartbewussynsbewegingMeervoudSeksualiteitJavaScriptGeldGevolge van aardverwarming op oseaneMiddelmisbruikNommertekenKortverhaalAnilingusMaroela MediaVoortrekkersAtoomWetenskaplike klassifikasieJeugdagHoofletterHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGroepsdrukWoestynArendVolstruisBorsteHindoeïsmeEkonomie van Suid-AfrikaMagnetismeFinale Oplossing🡆 More