Saurischia

Saurischia (van die Griekse σαυρος sauros, akkedis, en ισχιον ischion, heupgewrig) is een van twee basiese ordes dinosourusse.

Harry Seeley het dinosourusse in 1888 in twee ordes geklassifiseer na aanleiding van hul heupstruktuur, hoewel baie paleontoloë Saurischia vandag as ’n klade sonder rang klassifiseer. Souriskiums ("met akkedisheupe") word onderskei van die Ornithischia ("met voëlheupe") deurdat hulle hul voorsate se bene in hul heupe behou het.

Saurischia
Tydperk: Laat TriasHoloseen
231.4–0 m. jaar gelede
Saurischia
Replika van Eoraptor lunensis se skelet.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Subklas:
Superorde:
Orde:
Saurischia

(Seeley, 1888)
Subgroepe
Saurischia
Kladistiese klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauria
Klade: Saurischia
(Seeley, 1888)

Sauropodomorpha en Theropoda val in die orde Saurischia. Ornithischia bestaan uit Ceratopsia en dinosourusse soos Parasaurolophus en Corythosaurus.

Alle vleisetende dinosourusse (die teropodes) is souriskiums, asook een van die twee primêre linies van plantetende dinosourusse, die Sauropodomorpha. Aan die einde van die Kryt-periode het alle souriskiums uitgesterf behalwe voëls. Dit staan bekend as die Kryt-Paleogeen-uitwissing.

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tienie HollowayKlimaatsverandering in Suid-AfrikaNazi-DuitslandImmunologieJode in Suid-AfrikaOligopolieSublimasieTafelbergDuitslandHibernasieStereotipeAustraliëStokely CarmichaelBiodiversiteitAfvalbestuurHulpwerkwoordApokriewe boekeKrampLys van kinderspeletjiesYouTubeFrederik Willem de KlerkInsekOmgewingsbeheerKlavierBloedsomloopstelselWoordeboek van die Afrikaanse TaalWeervoorspellingRymCarike KeuzenkampEkonomiese sektorTweede Nuwe JaarKolitisLionel PetersonKlein-KarooMusiekNeerslagOranjerivierImpakte van toerismeByVaginale kankerLAbsolute monargieLys van Afrikaanse skrywersHigiëneAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidJaco JacobsKaapstadJuraSuurstofHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNag van die lang messeBek-en-klouseerRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Peach van PletzenLugbesoedelingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGreen PornoYstertydperkVergelykings (taalkunde)LimfvatstelselNapoleon BonaparteJeuksiekteDrie-eenheidMetafoorArmoedeverligtingLangste woordNederlandLys van bekende Suid-AfrikanersJudaïsmeKappie (skryfteken)Kaapstadse waterkrisis 2015-2018BeleggingApostoliese GeloofsbelydenisSuid-Afrikaanse rand🡆 More