Rolprent Die Storie Van Klara Viljee

Die storie van Klara Viljee is 'n Afrikaanse rolprent wat op 31 Januarie 1992 vrygestel is.

Dit het R2 483 074 by die loket verdien. Die regisseur was Katinka Heyns.

Die Storie van Klara Viljee
Regisseur Katinka Heyns medevervaardigers = Riaan du Plessis, Edgar Bold
Produksieleier Marlow de Mardt
Met Anna-Mart van der Merwe
Gavin van den Berg
Regardt van den Bergh
Trix Pienaar
Uitgereik 31 Januarie 1992
Speeltyd 110 min
Land Suid-Afrika Waenhuiskrans, Bredasdorp, Elim en Struisbaai
Taal Afrikaans
Bruto wins R 2 483 074
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n drama. Dit het geen ouderdomsperk nie, maar ouerleiding word aanbeveel.

Hoofrolspelers

Storie

Die fliek speel af in die laat 1950's in 'n klein Suid-Kaapse vissersdorpie waar die hoofkarakter sukkel om haarself van haar verlede te bevry. Nadat sy haar pa en verloofde op die see verloor, besluit sy dat sy nooit weer die see wil sien nie, en bou haar huis agter 'n sandduin. Sy besluit ook om nooit weer vis te eet nie.

Verskeie jare later ontvang sy nuus wat veroorsaak dat sy die duin stukkie vir stukkie begin opgrawe en wegdra. Sy leer dat haar verloofde nog leef, maar na Kaapstad gevlug het nadat hy 'n plaaslike meisie swanger gemaak het. Die dorp se inwoners begin om hulle eie lewe te ondersoek en ondergaan sodoende 'n wonderlike vernuwing.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Rolprent Die Storie Van Klara Viljee GenreRolprent Die Storie Van Klara Viljee HoofrolspelersRolprent Die Storie Van Klara Viljee StorieRolprent Die Storie Van Klara Viljee Sien ookRolprent Die Storie Van Klara Viljee Eksterne skakelsRolprent Die Storie Van Klara Viljee199231 JanuarieAfrikaanseKatinka Heyns

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreedtegraadYouTubeKoorsSteve BikoKlein gekolde katHokkieDonderstormLeeuGroot vyfXhosasShakaDroogteSamestellingNatuurJazzWaterkringloopEngelsStadEkonomieSirkelTussenwerpselJo BlackKnysnaVraag en aanbodSkarlakenkoorsBronsKoorsblaarAborsiePaarl GimnasiumGeskiedenis (vakgebied)Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KaartCarike KeuzenkampWitbloedselLys van nedersettings in Suid-AfrikaDubbelpuntLys van Suid-Afrikaanse musikanteSelfvertroueVerenigde State van AmerikaAngssteuringOlifantJohnny RapidLiefdeVerantwoordelikheidKoos BekkerDwelmmiddelSuid-Afrikaanse GrensoorlogPiesangTandbederfTrigeminale neuralgieMenseregtedagGeslagsgelykheidWes-KaapEkostelselEierstokGeskiedenis van AfrikaansVingerseksSelfieNederlandsNaaldekokerToerismeDigvormByvoeglike naamwoordKlimaatsverandering in AfrikaMiljardVars waterKalsiumGriekwa-AfrikaansStollingsgesteenteSkoenlapperTegnologieAdolf HitlerKatoenPersJesus van NasaretLys van Griekse mitologiese figureGroepsdruk🡆 More