Didelta Spinosa: Plantspesie

Die slaaibos (Didelta spinosa) is meerjarige, struik wat deel is van die Asteraceae familie.

Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, Noord-Kaap en Namibië. Die spesie is deel van die fynbos in Namakwaland en Sukkulente Karoo in die Richtersveld en die suide van Namibië. Die struik word tot 2 m hoog en blom van Julie tot September. Die blomme is geel.

Slaaibos
Didelta Spinosa: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Didelta
Spesie:
D. spinosa
Binomiale naam
Didelta spinosa
Aiton, (1789)
Sinonieme
  • Choristea glabra Sol. ex Poir.
  • Choristea spinosa Thunb.
  • Favonium spinosum Gaertn.
  • Polymnia spinosa L.f.

Die plant se FSA-nommer is 736.2.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KommunikasieGalblaasSosiale mediaBoerboelRenteGewone breukeBeaufortskaalKoperEugenetikaMiltSelfstandige naamwoordKatSeksBestuiwingAfrikaanse taalleerAmateurradioGeslagEiffeltoringBeroertePornografieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVierde Industriële RevolusieDuitslandKaapstadse waterkrisis 2015-2018BorsteGianna MichaelsRugbyNommertekenMobutu Sese SekoGroot TrekLyfstraf in skoleMeervoudAngolese BurgeroorlogHartseerVoorvoegselSanskritGrondwet van Suid-AfrikaGlobaliseringVlinderKameelperdIoonTikTokReënspinnekopLimpopo (rivier)KonjunktivitisKlimaatveranderingMiddeloorontstekingJoodse kalenderXenofobie in Suid-AfrikaAbstraksie (rekenaarwetenskap)Wapen van Suid-AfrikaToestand van materieHeelgetalStam (taalkunde)Trigeminale neuralgieLoodKorrupsieSweedsVulkanismeLionel PetersonDesmond TutuCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKernkragBrandbergKoppeltekenLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameBelastingBorskankerAkademiaTrekarbeidTamatieVoedselkettingJohan BadenhorstVerkleinwoordVulkaanSink🡆 More