Dekplant

’n Dekplant is enige plant wat ’n stuk grond bedek; dit word gewoonlik gebruik om die grond teen erosie of droogte te beskerm of die voorkoms van ’n kaal stuk grond te verbeter.

Dekplant
Die dekplant Vinca major.

Ekosisteem

In ’n ekosisteem is dekplante die laag plante onder die vlak van struike. Die algemeenste dekplante is verskeie soorte gras. Dit word dikwels tussen struike en ander plante gebruik.

In landbou verwys dekplant of dekgewas na enigiets wat op die grond lê en dit teen erosie en onkruid beskerm. In tuinbou kan dit iets wees wat ’n onkruid keer om op die spesifieke plek te groei of wat ’n tuin voller laat lyk.

Van die plante wat as dekplante gebruik word, is:

  • Rankplante, met lote wat uitsprei.
  • Struike wat laag groei en uitsprei
  • Mos of groter, growwer spesies
  • Siergras, veral die soort wat laag groei

Dit sluit die volgende bekende plante in:

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

DroogteErosie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ApostelDurbanEnsiemAardeTonnels van Củ ChiSlag van Cuito CuanavaleRekenaarwetenskapLys van Griekse mitologiese figureHondsdolheidNederduitse Gereformeerde KerkHidroponikaWynand StrydomDjihadRenteTurksvyLys van Afrikaanse rolprenteKonsentrasiekampStompkopkewerBorsteSonnestelselNederlandSuikersiekteBeenbreuke en ontwrigtingsDean SmithDiepfopBateMichelle ObamaLys van politieke partye in Suid-AfrikaHerpes simplexKomeetTierboskat800PriemgetalPankreasMasturbasie4 AugustusDeborah AdairKantons van SwitserlandBloemhofdamGarsPfizerOSI-modelAfrikaanse TaalmonumentKolonoskopieSangkunsSekelbosSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024HemelvaartsdagSteve HofmeyrVaduzNasiebouMierBaarmoederVerslankingBroodwortelArabiesWaterbesoedelingHugenootFilosofieMadison IvyNardusRooiwaterDuitse Demokratiese RepubliekWatervervoerWortelAarde se atmosfeerWiki CommonsAdamSiembambaNamibiëBoer Soek 'n VrouMin Shaw🡆 More