Clanwilliam-Rooivlerkie

Die Clanwilliam-rooivlerkie (Barbus calidus) is 'n varswatervis wat endemies is aan die Olifantsrivier in die Namakwaland van die Wes-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as die Clanwilliam redfin.

Clanwilliam-rooivlerkie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Barbus (betwis)
Spesie:
B. calidus
Binomiale naam
Barbus calidus
Barnard, 1938

Voorkoms

Die vis se kop is gepunt met groot en daar is ook twee baarde om die mond. Die vis is bruin aan die bokant, silwer aan die onderkant met 'n breë donker band wat horisontaal strek oor die lyf vanaf die kieue tot by die stert. Daar is onreëlmatige donker kolle op die bokant van die vis. Die basis van die vinne is helderrooi. Die vis word 82 mm lank.

Habitat en broeigedrag

Die vis leef in groot, diep poele in helder strome. Hulle vreet hoofsaaklik insekte wat hulle vang op die wateroppervlakte. Gedurende die broeiseisoen in die somer, ontwikkel beide geslagte tuberkels op die kop en rug.

Bewaring

Die spesie is bedreigd en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. Hul grootste vyand is die uitheemse baars, familie Micropterus.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Clanwilliam-Rooivlerkie VoorkomsClanwilliam-Rooivlerkie Habitat en broeigedragClanwilliam-Rooivlerkie BewaringClanwilliam-Rooivlerkie Sien ookClanwilliam-Rooivlerkie BronClanwilliam-Rooivlerkie VerwysingsClanwilliam-Rooivlerkie Eksterne skakelClanwilliam-Rooivlerkie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bedryfstelsel (inligtingstegnologie)Geskiedenis (vakgebied)MynbouGemeenskapsorganisasieSamestellingMenseregteTierDonkieBruin huisslangKankerXhosaUnited Democratic FrontMetafoorMuskietMonopolyGordelroosLeah van NiekerkLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SkildklierSekondêre sektor van die ekonomieAfro-AmerikanersAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVeerBeurtkragJan van TonderElana AfrikaMadison IvyVoedselkettingAntieke EgipteCoca-ColaElektroniese of digitale mediaWikiLikkewaanAgtervoegselKriekEuropaWoordsoortNag van die lang messeImpakte van toerismeThys die BosveldklongOrthopteraEjakulasieDramaDie Stem van Suid-AfrikaVioolLien se lankstaanskoeneVersamelnaamSharpeville-slagtingDurbanAfrikaanse WikipediaDolfynWalvisMorfeemSuider-AfrikaVierde Industriële RevolusieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMantisOmtrek, oppervlakte en volumeWetenskaplike klassifikasieMIVDroogteRuslandBateOorkruipersJudaïsmeWaterSinsbouCarles PuigdemontSuid-EuropaRina HugoGrondbesoedelingErfenisSokkerEkostelselByDokterPlastiekWet op Naturellengrond🡆 More