Cherokee

Die Cherokee (ah-ni-yv-wi-ya in Cherokee) is ’n inheemse Amerikaanse stam van die Amerikaanse deelstate Noord-Carolina en Oklahoma.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Cherokee (taal).

Dit is een van die stamme wat as die vyf beskaafde stamme beskryf is.

Cherokee
Cherokee
Portrette van bekende Cherokee-persoonlikhede
Totale bevolking: 316 049
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
(Noord-Carolina en Oklahoma)
Taal: Engels, Cherokee
Geloofsoortuiging: Protestantse en Rooms-Katolieke Christene, tradisionele gelowe
Verwante etniese groepe: Chickasaw, Choctaw, Muscogee (Creek) en die Seminole
Cherokee
Vlag van die Cherokeenasie
Cherokee
Die huis het aan hoofman John Ross behoort

Nunahi-Duna-Dlo-Hilu-I

President Andrew Jackson voer in 1830 die Indian Removal Act in wat die inheemse stamme oos van die Mississippirivier verplig om na die streke van die huidige deelstaat Oklahoma te trek. Die Cherokee word in 1838 die vyfde groot stam wat gedwing word hulle tuiste te verlaat. Sowat 15 000 van hulle vertrek, 'n klein groep verskuil hulle in die Appalachegebergte. Op hierdie trek sterf vier duisend Cherokees van honger, koue of siektes. Hulle noem hierdie trek die Nunahi-Duna-Dlo-Hilu-I die "pad waar hulle gehuil het". Die meeste Cherokee woon vandag steeds in Oklahoma, maar die oostelike bende wat in die berge gebly het, het later land in die weste van Noord-Carolina gekoop om daar 'n klein reservaat te stig.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Cherokee Nunahi-Duna-Dlo-Hilu-ICherokee Sien ookCherokee VerwysingsCherokee Eksterne skakelsCherokeeAmerikaanseCherokee (taal)Deelstate van die Verenigde State van AmerikaNoord-CarolinaOklahomaVyf beskaafde stamme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AarverkalkingOm-te-infinitiefkonstruksieNetbalAntisemitismeSiekteReënTaalGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogBeroerteDiarreeOlifantAnale kankerYslandTurkyeBrandmondsindroomSeekoeiBlack SashAnrich HerbstBrandbergVioolPinksterLeenwoordGroot DepressieKankerChapmanspiek-rylaanLeeuWikipediaKondensasieWortelAkademiaSkarlakenkoorsMenseregteFraktuurEkonomiese sektorChroniese siekteDiepaartromboseArmoedeverligtingAfrikanernasionalismePreseminale vloeistofHeupvervangingTuberkuloseSonWinterFotoRivierBesnydenisHemelvaartsdagGoeie VrydagSkoenlapperKweekhuiseffekChristendomNoord-Sotho (taal)VlinderMikro-ekonomieMenstruasieBosluisbytkoorsMagnesiumBestuiwingBraaiToestand van materieLimpopo (rivier)SamestellingKunsmatige algemene intelligensieDansAkuutDubbelpuntEnkelvoudige sinVoorvoegselSlag van BloedrivierDemi Lee MooreBeëdigde verklaringSarel Jacob PretoriusRooilipslangWapen van Suid-AfrikaWikiquoteGalblaas🡆 More