Gewone Vleiloerie

Die Gewone vleiloerie (Centropus burchellii) is 'n standvoël wat voorkom aan die suid- en ooskus van suider-Afrika die aangrensende binneland.

Dit word van die Wes-Kaap tot in die suide van Tanzanië aangetref. Veral wat die roep en die onvolwassenes betref is dit baie soortgelyk aan die Gestreepte vleiloerie, wat dit in die noordweste verplaas. In Engels staan die voël bekend as Burchell's coucal.

Gewone vleiloerie
Gewone Vleiloerie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. burchellii
Binomiale naam
Centropus burchellii
Hemprich & Ehrenberg, 1833

Voortplanting

Tussen September en Februarie word 'n groot slordige nes in 'n doringboom tussen 0,5 en 1 meter van die grond af gebou. Gewoonlik word 4 wit eiers (2 tot 5) gelê wat deur albei ouers na 14 tot 18 dae uitgebroei word. Die jong voëltjies word vir die volgende drie weke deur albei ouers gevoer.

Voedsel

Die Gewone vleilourie klouter deur digte bos om insekte en reptiele (soos sprinkane, slakke, paddas, akkedisse en verkleurmannetjies), asook voëls tot so groot as 'n lemoenduif te vang.

Subspesies

Daar is twee subspesies:

  • Centropus burchellii burchellii — suidoostelike Botswana, Eswatini, westelike Lesotho, suidelike Mosambiek en die vogtiger gebiede van Suid-Afrika (al nege provinsies, maar afwesig van Namakwaland, Kalahari, Karoo en suidelike hoëveld)
  • Centropus burchellii fasciipygialis — noord van die Limpopo: suidoostelike Zimbabwe, sentraal- tot noordelike Mosambiek, suidelike Malawi en suidelike Tanzanië — veredos meer kontrasterend gekleurd en minder gestreep

Galery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Gewone Vleiloerie VoortplantingGewone Vleiloerie VoedselGewone Vleiloerie SubspesiesGewone Vleiloerie GaleryGewone Vleiloerie Sien ookGewone Vleiloerie BronGewone Vleiloerie VerwysingsGewone Vleiloerie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koue OorlogTegnologieNoordwesMuskietSelfstandige naamwoordKriekGeldKarooPornografieSeptimius AwardsJeuksiekteSowjetunieAardbewingBybelOrtopedieSuid-SothoMaatskappyProksemikaAfleiding (taalkunde)AfkortingPolisieEweknienetwerkGeskiedenis van kindermishandelingNG gemeente JansenvilleOnderwysHorlosieBrandbergLabia (geslagsdele)Russiese inval in Oekraïne sedert 2022BewussynSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKookpuntTemperatuurLys van slangeGoudkus (streek)BladwisselendYsterVarkgriepToestand van materieSportLetterlike en figuurlike taalgebruikMusieksimboleNetbalDroogteHoofstadTarentaleTaalDaggaBurgerregteBlack SashKommunikasie22 NovemberDemokratiese Republiek die KongoGriepBreinWeer (meteorologie)PoësieAnale seksPaddaGoogle TranslateOnderwerp (taalkunde)Vaginale kankerKommaGasRenosterEerste WêreldoorlogDikdermDriedimensioneelVoëlInsekJan van TonderMenseregtedagGawes van die Heilige Gees🡆 More