Cat's Eye is 'n roman van die Kanadese skrywer Margaret Atwood wat die eerste keer in 1988 gepubliseer is.
Dit speel af in Kanada in die tydperk tussen die Tweede Wêreldoorlog en die laat 1980's. Atwood ondersoek die breër kultuur in hierdie roman, insluitende idees rondom feminisme, maar sy fokus veral ook op sekere bewegings in die visuele kunste.
Cat's Eye | |
---|---|
Skrywer | Margaret Atwood |
Omslagontwerper | T. M. Craan, ontwerp; Jamie Bennet, illustrasie (eerste uitgawe, gebind) |
Land | Kanada |
Taal | Engels |
Genre | Historiese fiksie |
Uitgewer | McClelland and Stewart |
Uitgegee | September 1988 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Bladsye | 420 |
ISBN | 0-7710-0817-1 |
Voorloper | The Handmaid's Tale |
Vervolg | Wilderness Tips |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Cat's Eye (Atwood-roman), which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.