Margaret Atwood

Margaret Eleanor Atwood (gebore op 18 November 1939 in Ottawa, Ontario, Kanada) is 'n Kanadese outeur, digter, literatuurkritikus, feminis en aktivis.

Sy is een van die beroemdste skrywers van die laaste 50 jaar en is reeds beloon met die Arthur C. Clarke-toekenning, die Prins van Asturias-toekenning vir letterkunde, verskyn ses keer op die kortlys vir die Booker-prys wat sy twee keer gewen het, en is sewe keer reeds 'n finalis vir die Kanadese Governor General's Award wat sy ook twee keer gewen het.

Margaret Atwood
Margaret Atwood
Margaret Atwood by die Eden Mills Writers Festival 2006 in Blackwattle Bay
Gebore
Margaret Eleanor Atwood

18 November 1939 (1939-11-18) (84 jaar oud)
NasionaliteitVlag van Kanada Kanada
Alma materUniversiteit van Toronto
Harvard-universiteit
BeroepRomanskrywer, digter, sakevrou, omgewingsaktivis
Bekend virSurfacing (1972)
The Handmaid's Tale (1985)
Cat's Eye (1988)
Alias Grace (1996)
The Blind Assassin (2000)
Oryx and Crake (2003)
EggenootJim Polk (1968–1973; geskei)
Graeme Gibson (1973–2019; sy dood)
Kinders1
Ouer(s)Carl Edmund Atwood
Margaret Dorothy (née Killam)
GeloofAgnostisisme
Webwerfmargaretatwood.ca
Handtekening
Margaret Atwood

Lewe

Atwood is gebore in die Kanadese hoofstad, Ottawa. Danksy haar pa se navorsing in entomologie maak klein Margaret reeds vroeg kennis met die Kanadese natuur, spesifiek die landskap van Quebec. Eers toe sy elf was het sy voltyds skoolgegaan, ten spyte waarvan sy reeds in 1957 haar hoërskoolloopbaan voltooi in Leaside, Toronto. In 1961 gradueer sy aan die Victoria University in die University of Toronto met 'n Baccalareus (hons) in Kunste, toegespits op Engelse letterkunde. Sy het nagraadse studies voltooi by Radcliffe College, en dit opgevolg met verdere studies vir 'n onvoltooide doktorsgraad by Harvard-universiteit.

Sy het klasgegee by die Universiteit van Brits-Columbië, die Universiteit van Alberta, New York Universiteit, York Universiteit in Toronto en Sir George Williams Universiteit in Montreal.

Atwood het reeds sedert die sewentigerjare saam met die skrywer Graeme Gibson geleef. Tans is sy aktief in Kanadese groepe wat werk om klimaatsverandering te keer.

Romans en kortverhale

Poësie

  • Double Persephone (1961)
  • The Circle Game (1966)
  • The Animals in that Country (1968)
  • The Journals of Susanna Moodie (1970)
  • Procedures for Underground (1970)
  • Power Politics (1971)
  • You Are Happy (1974)
  • Selected Poems (1976)
  • Two-Headed Poems (1978)
  • True Stories (1981)
  • Interlunar (1984)
  • Selected Poems II: Poems Selected and New 1976–1986 (1986)
  • Morning in the Burned House (1995)
  • Eating Fire: Selected Poetry 1965–1995 (1998)
  • The Door (2007)

Essays en ander nie-fiksie

  • Survival: A Thematic Guide to Canadian Literature (1972)
  • Days of the Rebels 1815–1840 (1977)
  • Second Words (1982)
  • Strange Things: The Malevolent North in Canadian Literature (1996)
  • Two Solicitudes: Conversations(1998)
  • Negotiating With the Dead: A Writer on Writing (2002)
  • Curious Pursuits (2005)
  • Moving Targets: Writing with Intent 1982–2004 (2004)
  • Payback: Debt and the Shadow Side of Wealth (2008)
  • In Other Worlds: SF and the Human Imagination (2011)
  • On Writers and Writing (2015)

Kinderliteratuur

  • Up in the Tree (1978)
  • Anna's Pet (1980)
  • For the Birds (1990)
  • Princess Prunella and the Purple Peanut (1995)
  • Rude Ramsay and the Roaring Radishes (2003)
  • Bashful Bob and Doleful Dolinda (2004)
  • Wandering Wenda and Widow Wallop's Wunderground Washery (2011)

Eksterne skakels

  • (en) Persoonlike webwerf
  • (en) "Margaret Atwood". Encyclopædia Britannica. Besoek op 17 Oktober 2019.
  • (en) Margaret Atwood in die Internet-rolprentdatabasis

Tags:

Margaret Atwood LeweMargaret Atwood Romans en kortverhaleMargaret Atwood PoësieMargaret Atwood Essays en ander nie-fiksieMargaret Atwood KinderliteratuurMargaret Atwood Eksterne skakelsMargaret Atwood18 November1939Arthur C. Clarke-toekenningBooker-prysDigterFeminismeKanadaLiteratuurkritiekOntarioOttawaOuteur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloedsomloopstelselHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalTeologieJannie du ToitIdioomMiddelmisbruikGeografie van Suid-AfrikaEkologieRolprentKrieketDigvormKoekie (rekenaarwetenskap)Politieke partyNasiebouEkonomie van Suid-AfrikaVoorsetselVoedingSterrestelselNardusVigsSuid-AfrikaCristiano RonaldoMarkus JoosteAnilingusVerkleinwoordWaldimar PelserBloedvergiftigingOrkaan GustavSwangerskapAkira ToriyamaLetterkundeBarionDemensieGianna MichaelsDroogteEngelsSlaapapneeHondsdolheidPornografiese akteurHematurieZack du PlessisGroot TrekSwitserlandPaddaStrandbeestMenseregteDermpoliepKaapstadHeilige SaterdagBybelSendelingposisieNAVONarsismeBateA.J. ApplegateMakazole MapimpiVerenigde State van AmerikaRam (sterreteken)AllergieMorfologie (taalkunde)VuurBatmanTweede WêreldoorlogOntkiemingHartversakingWes-KaapAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSeksuele stimulasieUniversiteit StellenboschNieuwoudtvilleOntlasting🡆 More