Lemoentjiedoring

Die lemoentjiedoring (Cassinopsis ilicifolia) is 'n immergroen klouterplant of 'n klein boompie wat tot 5 meter hoog en 5 meter breed kan word.

Dit is 'n plant wat inheems is aan Eswatini, Lesotho, Suid-Afrika en Zimbabwe. Dit kom in Wes-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo voor en dit is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys.

Lemoentjiedoring
Lemoentjiedoring
Lemoentjiedoring
Blomme en vrug in Pretoria
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Icacinales
Familie:
Genus:
Spesie:
C. ilicifolia
Binomiale naam
Cassinopsis ilicifolia
(Hochst.) Sleumer, (1940)
Sinonieme
  • Cassinopsis capensis Harv. & Sond.
  • Cassine ilicifolia Hochst. ex Sond.
  • Cassine mucronata Turcz.
  • Hartogia ilicifolia Hochst.
  • Ilex dichotoma Bernh.

Die blare is glansend en teenoorstaande met getande rande. Die blommetjies is klein en daar is af en toe dorings. Die vruggies is sag en oranje wanneer ryp. Dit kan droogte en ryp weerstaan en kan in skadu of volson groei. Wildsbokke vreet die blare terwyl die vrugte deur voëls benut word.

Die vrugte is nie vir mense lekker nie, maar die sade van die vrugte is tradisioneel deur die Zoeloes as ornamente gedra. Hulle het ook die lemoentjiedoring se bas gebruik om 'n medisyne vir disenterie te maak.

Lemoentjiedoring
Lemoentjiedoring wat welig groei naby 'n fontein in KwaZulu-Natal
Lemoentjiedoring
Lemoentjiedoring in struikbos

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

United Democratic FrontGeskiedenis van Suid-AfrikaElektrolietMeeueLeestekenVrystaatTweede WêreldoorlogSwawelRassismeNatuurrampLyfstraf in skoleTuberkulosePlae van EgipteFacebookLys van Suid-Afrikaanse musikanteOseaanbesoedelingSint JorisdagLiewe HeksieGesondheidSimboolSpelerposisies in rugbyWater (molekuul)DierFamilie (verwantskap)LieweheersbesieDonkieKewerVenda (taal)Topsy Smith16 NovemberPinksterHartversakingOlimpiese SpeleAngolaOopbroninhoudKontinentDiskriminasieKinderregteHulpwerkwoordLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPoësieRenosterOligopolieProteïenSekondêre sektor van die ekonomieLiefdeNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBeeldspraakEnsiklopedieVrouSlawernyAartappelCarles PuigdemontVigsRudi ClaaseLoodReënspinnekopPretoriaMynbouDie ontstaan van die dramaHorlosieMenslike seksuele gedragDie GelofteGoogle TranslateHandelsmerkAdolessensieSkoenlapperTamatieCarike KeuzenkampNelson MandelaBloemfonteinLys van nedersettings in Suid-AfrikaTswanaBorskanker🡆 More