Carrol Boyes: Suid-Afrikaanse kunstenaar, ontwerper en sakevrou

Carrol Heather Boyes (21 November 1954 –14 Augustus 2019) was 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar, ontwerper en sakevrou.

Sy was bekend vir haar luukse huis- en leefstylprodukte wat in 31 lande verkoop is.

Sy het in Pretoria en op 'n plaas naby Tzaneen grootgeword. Sy het beeldhouwerk aan die Universiteit van Pretoria bestudeer en daarna onderwys gegee. Op 35 verlaat sy die onderwys en word 'n voltydse kunstenaar. Sy het bekend geword vir haar eetgerei kunswerke met mense temas.

Sy trou met Barbara Jackson, 'n bekende pottebaker en kunstenaar. Hulle het twee dogters Martine en Kim. Sy word oorleef deur haar twee dogters, twee broers en drie kleinkinders.

Sy sterf op 14 Augustus 2019 in die ouderdom van 65 ná 'n kort siekte.

Verwysings

Tags:

Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klimaatsverandering in Suid-AfrikaCleopatra VIISilwerDistrik SesJohannesburgAkademiaKolorektale kankerCarles PuigdemontRassisme in AfrikaKortverhaalFibonacciLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWynand du ToitBreedtegraadEnergieAsmaWoordeboek van die Afrikaanse TaalWes-KaapAfrikaanse-bosluiskoorsVirgilijus AleknaDie GelofteKindermishandelingSuid-Afrikaanse referendum van 1992VulkanismeLettergreepLys van hoofstedeBelastingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHerpes simplexVergelykings (taalkunde)SamestellingCarike KeuzenkampStaatstoelaeLentePerdRenteHomoniemWiki CommonsAdolf HitlerWoestynTekstielTweede WêreldoorlogHerfsStudievaardighedeReënvalbepalingVerenigde KoninkrykTrekarbeidGregoriaanse kalenderSublimasieKunsHooglied van SalomoAfkortingLiewe HeksieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaBoontjieMikro-ekonomieAntieke EgipteWet op Bantoe-onderwysKlimaatAngina pectorisNaaldekokerStilleweVersamelnaamPoësieVermoede van onskuldGeletterdheidSonkragSuikersiekteNasiebou🡆 More