Canon Eos R

Die Canon EOS R is 'n 30,3 megapieksel volraam spieëllose kamera met verwisselbare lens, wat in Oktober 2018 deur Canon bekendgestel is.

Canon EOS R
Canon EOS
EOS R+RF35 mm F1.8 MACRO IS STM
Vervaardiger Canon
Tipe Enkellensrefleks
Beeldsensor dubbel-pieksel CMOS sensor
Sensorgrootte 36 mm × 24 mm (Volraam)
Stoormedium SDXC (UHS-II gereed)
Beeldverwerker DIGIC 8
Resolusie 6.720 × 4.480 pieksels (30.1 MP)
Lenspassing Canon RF-passing
Fokussoort dubbel-pieksel CMOS outofokus
Raampiespoed 8 fps
Sluiterspoed 30 s tot 1/8000 s
Beeldsoeker 3.69-miljoen dot OLED EVF
Spoedspektrum ISO 100 – 40 000 uitbreibaar tot 102 400
LCD-skerm 3.2 in 1.62-miljoen-dot LCD
Battery LP-E6N, LP-E6, LP-E6NH
Koppelvlak vir data Wi-Fi, Bluetooth
Massa 580 g (kas alleen), 660 g (insl. battery en geheuekaart)
Datum 25 Oktober 2018
Oorsprong Japan
Prys $2299 (kas alleen)

Die "R" in EOS R is afkomstig van die eerste letter van "Reimagine optical excellence", Canon se ontwikkelingskonsep vir die EOS R-stelsel as geheel, en ook vir hierdie EOS R-kamera waarmee die nuwe stelsel bekendgestel is.

Kenmerke

Die EOS R was die eerste volraam spieëllose kamera van Canon, en het die nuwe EOS R-stelsel en die RF-lensmontering bekendgestel. Met behulp van 'n EF-EOS R-passtuk kan die EOS R alle Canon EF- en EF-S-lense benut. Die kamera gebruik 'n DIGIC 8-verwerker.

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

CanonMegapieksel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vlekvrye staalKolonisasieRoesJohannes MeintjesLika BerningBuffelBysteekMigrasie van diereElektroniese of digitale mediaGrondwet van Suid-AfrikaWaarheid-en-versoeningskommissieIsraelMeningsverskil oor aardverwarmingRooibloedselSuiwelprodukCoca-ColaTafelbergPretoriaSharpeville-slagtingOntwikkelende landDeon GrootNeurenberg-verhoreDeelwoordAsemhalingBeroerteMadison IvyKlem-in-die-kaakImpakte van toerismeWetenskaplike klassifikasie7de LaanAfro-AmerikanersLys van Griekse mitologiese figurePuberteitNasionale VrouedagSwaziSmaakAnilingusArmoedeAntjie KrogShakaJeugdagAardbewingProteïenUniversele Verklaring van MenseregtePolitieke partyKankerAbstraksie (rekenaarwetenskap)KolonoskopieGeldLeestekenLentePubliekThomas EdisonAngssteuringGrondFinale OplossingKlinkerLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVingerseksTropiese sikloonKunsSonMorfeemSwawelBruin menseSamestellende afleidingUitwerking van klimaatsveranderingMoedersdagWet op NaturellengrondDataverwerkingGoogle MapsVormXhosaDesmond TutuEskomHakerShanzhaiPriemgetal🡆 More