Canon Eos 500D

Die Canon EOS 500D is 'n 15.0 megapieksel intreevlak digitale enkellensreflekskamera, wat op 25 Maart 2009 deur Canon bekendgestel is.

Dit was sedert Mei 2009 in winkels beskikbaar. Dit is bekend as die EOS Kiss X3 in Japan, en as die EOS Rebel T1i in Noord-Amerika. Dit het die Rebelreeks van digitale SLR kameras voortgesit, as die opvolgermodel van die EOS 450D, en is later vervang deur die EOS 550D (T2i).

Canon EOS 500D
Canon Eos 500D
Model Canon EOS 500D/EOS Rebel T1i
Beeldsensor CMOS APS-C 22.3 x 14.9 mm (1.6× omrekenfaktor)
Stoormedium SD-kaart of SDHC
Resolusie 15.1 effektiewe megapieksels, 4,752 x 3,168
Lens Omruilbare EF, EF-S
Flits Ingeboude opwip met warmskoen (E-TTL II)
Sluiter Fokusvlak
Sluiterspektrum 1/4000 tot 30 s en gloeilamp, 1/200 s X-sync
Meting Volle lensopening TTL, 35-sone SPC
Beligtingsmodusse Volouto, Portret, Landskap, Naby, Sport, Nagportret, Geen flits, Program AE, Sluiterprioriteit Lensopeningprioriteit, Hand, Outo-velddiepte
Metermodusse Plek, evaluerende 35-sone, gedeeltelik (9% teen senter) en senter-geweegde gemiddeld
Fokusareas 9 AF-fokuspunte
Fokusmodusse AI Fokus, Enkelskoot, AI Servo, Lewendige sig
Deurlopende skiet 3.4 raampies/s, vir 17 JPEG of 9 rou leêrs
Beeldsoeker Optiese pentaspieël, 95% dekking, 0.87x vergroting
Spoedspektrum ISO 100 tot 3200
Flitsgroepering Ja
Witbalans Outo, Daglig, Skadu, Bewolk, Tungstenlig, Wit Fluoreseerlig, Flits, Hand, gebruiker-verstelbaar
Witbalans-
groepering
± 3 stoppe in 1-stopinkremente
LCD-skerm 3" kleur TFT LCD, 160° sighoek, 920,000 kolletjies
Battery Li-ioon LP-E5 herlaaibare batterypak (7.4 V, 1050 mAh)
Opsionele batterypakke BG-E5 batterygreep
Massa 480 g (sonder battery)
Oorsprong Japan, Taiwan
Prys Kas alleen: €799 / $799 / £869.99
Stel: €899 / $899 / £969.99 (met 'n 18–55 mm IS lens)
Stel: €1299 / £1399.99 (met 'n 18–200 mm IS lens)

Canon Eos 500D

Dit is die derde digitale enkellensreflekskamera om 'n rolprentfunksie te bied en die tweede met die funksie van volle 1080p video-opname, al is dit teen die koers van 20 rame/sek. Die kamera deel 'n paar funksies met die luukse Canon EOS 5D Mark II, insluitend rolprent, lewendige voorskou en DiGIC 4 prosesering. Soos die EOS 450D en EOS 1000D, maak dit gebruik van SDHC mediastoor, dit is reeds die derde Canon EOS-model wat hierdie medium gebruik in plaas van CompactFlash. Soos die EOS 5D Merk II, word videoskote opgeneem as MOV (QuickTime) lêers met H. 264/MPEG-4 saamgeperste video en lineêre PCM klank.

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

CanonCanon EOS 450DCanon EOS 550DDigitale kameraEnkellensreflekskameraMegapieksel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse konsentrasiekampeBalletInternetNagmaalJapanAfrikaFrankrykNetbalSuid-Afrikaanse InkomstediensIndustriële RevolusieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVlag van Suid-AfrikaVolstruisSekondêre sektor van die ekonomieVerkragtingSirkelJode in Suid-AfrikaElandréGeskiedenis van Suid-AfrikaHorlosieJohan VorsterFluoorGrootste rampe in Suid-AfrikaGrondwetAborsieKunsmatige intelligensieAkkedisKoolhidraatRuslandPoesNic de JagerMeningsverskil oor aardverwarmingBernice WestRassismeSinsbouPornhubCovid-19-pandemieTswanaCristiano RonaldoAtleetvoetNierHartaanvalKinderregteDialoog in fiksieWiskundige terminologieMahatma GandhiKamoefleringKletsrymDramaPornografiese akteurAsiëVryheidsmanifesDigitale en analogiese tydArmoedeKrampMiltKrugerwildtuinKaartHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAprilWhatsAppPersentasiePad na jou hartPinksterKoerantHokkieKaapstadVratMorfeemKoue OorlogOopbroninhoudStedelike gebiedJeuksiekteDieremishandelingBosluisbytkoorsSwangerskapKleur🡆 More