Caniformia

Caniformia is 'n suborde van die orde van roofdiere (Carnivora).

Dit bevat al die hondagtige soogdiere, wat die katagtige Feliformia uitsluit. Die diere het kloue wat nie kan terugtrek nie. Van die bekende lede sluit in: bere, robbe, ware honde, ens.

Caniformia
Caniformia
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Caniformia

Kretzoi, 1943
Families
  • Ailuridae (rooi pandas)
  • Amphicyonidae (beer-honde, uitgesterf)
  • Canidae (honde en jakkalse)
  • Mephitidae
  • Mustelidae
  • Odobenidae (walrus)
  • Otariidae (robbe met ore)
  • Phocidae (oorlose robbe)
  • Procyonidae
  • Ursidae (bere)

Die ander suborde van Carnivora is die katagtige Feliformia.

Klassifikasie

  • Suborde Caniformia ("hondagtig")
    • Familie Canidae: Jakkalse, wolwe en honde
    • Familie Ursidae: Bere
    • Familie Ailuridae: Rooi Pandas
    • Familie Mephitidae: Muishonde
    • Familie Mustelidae
    • Familie Procyonidae: Wasbere
    • Superfamilie Pinnipedia
      • Familie Odobenidae: Walrusse
      • Familie Otariidae: Robbe met ore
      • Familie Phocidae: Oorlose robbe

Kladogram

   Caniformia   

Amphicyonidae†



Canidae


   Arctoidea   
   Ursoidea   

Hemicyonidae†



Ursidae




Pinnipedia

Enaliarctidae†



   

Phocidae



   

Otariidae



Odobenidae





   Musteloidea   
   

Ailuridae



   

Mephitidae



   

Procyonidae



Mustelidae








Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StaalTsoenamiBipolêre gemoedsteuringConsolidated B-24 LiberatorDuitsHomoniemPlatteland (rolprent)Distrik SesEjakulasieVoorsetselZack du PlessisLidwoordElon MuskKaartKrieketRepubliek VenesiëMaatskaplike verantwoordelikheidGianna MichaelsOrlando, FloridaPad na jou hartLugbesoedelingDuitslandWêreld- Ekonomiese ForumHomofoonMonopolyAalwynHernubare energieKroepDirekte en Indirekte redeGewone slakvreterKokerboomMutasiePeach van PletzenNegrologieByeboerderyOnomatopeeVlag van Suid-AfrikaBeaufortskaalItaliëLieweheersbesieGautengViëtnamoorlogOmgewingsbeheerDie GelofteSowjetunieAardverwarmingVoegwoordVennootskapNederlandsPornografieJeugdagKoue OorlogSteenkoolLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsXhosaMorfologie (taalkunde)Soogdier7de LaanLimpopoKaliumBaarmoederJenewerbessieSkisofrenieWaterbesoedelingInligtingAnargismeMacintoshKunsMenslike seksuele gedrag🡆 More