Walrus

Die walrus (Odobenus rosmarus) is 'n groot seesoogdier wat tot die superfamilie Pinnipedia van die roofdierorde Carnivora behoort.

Walrus
Walrus
Walrus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Odobenidae
Spesie:
O. rosmarus
Binomiale naam
Odobenus rosmarus
Walrus

Daar is twee subspesies:

Die walrus is die enigste lewende spesie van die familie Odobenidae wat fossiel sedert die middel-mioseen bekend is (14 mj). Hierdie familie het uit twee subfamilies bestaan, die Odobeninae wat naas die huidige walrus ses ander genera bevat het en die Dusignathinae wat vier genera bevat het.

Dit is 'n groot dier wat 1 000 kg swaar kan word. Dit het paddavoete, 'n kort snoet, klein oogies, snorbaarde en groot slagtande en hulle hare is kaneelbruin van kleur. Die mannetjie het spesiale lugsakke wat gebruik word om 'n klokagtige geluid te maak. Beide mans en vrouwens het slagtande wat vir verdediging gebruik word of om deur die ys te hak of hulle uit die water op te hys. Hulle vreet skulpdiere soos mossels en ander bentiese organismes wat met hul snorbaard opgespoor word. Daar is ongeveer 250 000 walrusse in die wêreld waarvan meer as 200 000 in die Stille Oseaan. Dié getalle het herstel nadat daar minder op julle gejag is.

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Desmond TutuHentaiTienerBeer AdriaanseVarkGroep van SeweMondOorlogKlimaatApostoliese KerkeVaginale kankerKunsSuikerbekkiesKaapse glasogieSteenkoolMenslike skeletBruin menseInstagramRoemeensTropiese sikloonMasturbasieMikro-ekonomieE-posSpinnekopVryheidsdagGreen PornoGrieksAfrican Movement CongressLionel MessiVeelvoudige sinTegnologieApostoliese GeloofsbelydenisMartin Luther King jr.RekenaarAntoniemKommaLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandSelfstandige naamwoord20ste eeuMiddelburg, Oos-KaapPaaiementberekeningGroot GatApostelJo BlackTydPinksterSlag van BloedrivierAnglo-BoereoorlogAtoomGroepsdrukGeweldDroogteWitrenosterDokterSnoekerMontrealHernubare energieDemokratiese Republiek die KongoBoelieryKankerWoordsoortWoordeboek van die Afrikaanse TaalRooibokSpaansKongo-krisisRob HersovCSSWewervoëlsTelefoonVulkaanLys van visseOlifantJeuksiekteBergpredikasieNederduitsch Hervormde KerkMantis🡆 More