Cobol: Hoëvlak programmeertaal

COBOL (COmmon Business Oriented Language) is 'n hoëvlak programmeertaal wat die primêre besigheidsprogrammeertaal was op hoofraamrekenaars en minirekenaars.

Dis 'n vertaalde taal en een van die eerste hoëvlak programmeertale.

COBOL het ontwikkel uit FLOWMATIC, 'n taal ontwikkel in die 1950's deur Grace Hopper vir die UNIVAC I.

Alle COBOL programme is in 4 afdelings ("division") georganiseer, wat: IDENTIFICATION, ENVIRONMENT, DATA, & PROCEDURE genoem word. Elke afdeling kan dan verder verdeel word in onderafdelings wat "section" genoem word. Elke "section" kan paragrawe bevat.

Voorbeeld

'n Eenvoudige COBOL-program:

       IDENTIFICATION DIVISION.        PROGRAM-ID. hello-world.        PROCEDURE DIVISION.            DISPLAY "Hallo wêreld!"            . 

Tags:

Programmeertaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OogproblemeVerkoueSpinnekopGeskiedenis van Suid-Afrika7de LaanGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaKolorektale kankerOlifantVlag van Suid-AfrikaWoestynBorskankerNederduitse Gereformeerde KerkLys van Kaapstad se voorstedePersoonlike voornaamwoordEngelsLeonardo da VinciVolksrepubliek ChinaCristiano RonaldoDermpoliepEkonomie van Suid-AfrikaRekeningkundeOutismeOntwikkelende landKalsiumNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyNeo-NazismeKewerMensChromatografieAustraliëSeksuele opwekkingAvbobBorsteKlereSwartbewussynsbewegingAlkoholismeTrigeminale neuralgieLys van Joodse feeste en herdenkingsEugenetikaGetalMenslike seksuele gedragEwenaarDurbanLongontstekingGalileo GalileiRassisme in AfrikaNeurenberg-verhoreTienie HollowayLien se lankstaanskoeneDaggaPiesangMobutu Sese SekoAtlantiese OseaanWeermagApartheidAlliterasieMaagEreksieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalElektroniese of digitale mediaNasionale lied van Suid-AfrikaStedelike gebiedPad na jou hartBeaufortskaalRookgewoonteVerkleinwoordBurgerregteKopieregSharpeville-slagtingGroepsgebiedewetXhosasPornhubKarooNierLabia (geslagsdele)Hart🡆 More