Burnshill

Burnshill is 'n klein dorpie in die Amahlathi Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Burnshill
Nedersetting
Burnshill is in Oos-Kaap
Burnshill
Burnshill
Burnshill Burnshill se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°46′05″S 27°03′26″O / 32.76806°S 27.05722°O / -32.76806; 27.05722 27°03′26″O / 32.76806°S 27.05722°O / -32.76806; 27.05722
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitAmahlathi
Oppervlak
 • Totaal2,12 km2 (0,82 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal693
 • Digtheid327/km2 (850/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Swart mense99.7%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Xhosa 98.8%
 • Ander 1.2%
Poskode (strate)
5688
Poskode (posbusse)
5688
Skakelkode043

Dit is 'n voormalige sendingstasie van die Glasgow Sendinggenootskap, aan die voet van die Amatholeberge, in 1831 vernoem na John Burns, die predikant van die Barony-kerk, Glasgow, en een van die stigters van die genootskap.

Dit is in 1851 vernietig nadat dit in 1846 deur Britse soldate in die Oorlog van die Byl aangeval is.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Amahlathi Plaaslike MunisipaliteitOos-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKomplementêre kleureSeksuele penetrasieSelfvertroueLys van Joodse feeste en herdenkingsMierAssonansieHematurieSkarlakenkoorsHindoeïsmeOutismeLikkewaanJapanArmoedeBurgerregteSanskritEkonomieBestaansboerderyWalvisJosef StalinWinterMenslike skeletVoortrekkermonumentOmtrek, oppervlakte en volumeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaThys die BosveldklongEnkelvoudige sinHernubare energieJohann de LangeLys van NG gemeentesNarsismeAtleetvoetMonopolyKonsentrasiekampPersHannes van WykRina HugoLidwoordVoortrekkersPseudowetenskapAfrikaanse woordelys en spelreëlsBeroerteKasteel die Goeie HoopVryheidsmanifesVolhoubare ontwikkelingAborsieKoeffisiënt en magswortelVoedselkettingVlag van Suid-AfrikaBloedvergiftigingMarie AntoinetteDemi Lee MooreSpysverteringstelselByung-Chul HanHulpwerkwoordTransatlantiese slawehandelIngenieursweseAartappelTswanaKunselementeStruktuur van die AardeOseanografieJohnny RapidFluoorDeon GrootJohn Samuel SchlesingerAntieke EgipteGesonde dieetWapen van Suid-AfrikaTienie HollowayMateriaalKamoefleringHomofoonNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOorkruipersBreinvliesontstekingAfrikanernasionalisme🡆 More