Wildesering: Afrikaanse boomspesie

Die wildesering of rooisering (Burkea africana) is 'n boom wat van die noorde van Suid-Afrika tot in midde-Afrika voorkom.

Die middelgrootte, bladwisselende boom behoort aan 'n subfamilie van die peulplante, naamlik die Caesalpinioideae. Die genus is vernoem na Joseph Burke, 'n 19de-eeuse botanis en plantversamelaar.

Wildesering
Wildesering: Verspreiding, Beskrywing, Hout en bas
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Burkea
Spesie:
B. africana
Binomiale naam
Burkea africana
Hook., (1843)
Sinonieme
  • Burkea africana var. andongensis Oliv.
  • Burkea africana var. cordata Welw. ex Oliv.
  • Burkea caperangau Baill.

Verspreiding

Dit is wydverspreid in tropiese Afrika, en is inheems aan Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, DRK, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Republiek van die Kongo, Senegal, Sentraal Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Beskrywing

Wildesering: Verspreiding, Beskrywing, Hout en bas 
Blomknoppe

Dit het tipies 'n spreidende en redelik plat blarekroon. Die blare is dubbelveervormig saamgesteld, silwerig-behaard maar later haarloos. Die blomme is roomwit, geurig, en in hangende raseme van tot 30 cm lank.

Hout en bas

Die kernhout lewer duursame, insekbestande hout met 'n redelik fyn, golwende grein wat wissel van donkerbruin na rooierig bruin. Dit word gebruik vir blokkiesvloere en fyn kabinet- en meubelskrynwerk. Die bas is toksies, ryk aan alkaloïede en tanniene, en is al vir leerlooiery aangewend. Verpoeierde bas word gebruik om visse in waterpoele te verlam.

Voedselplant

Die loof is voedsel vir die larwes van twee soorte pouoogmotte (familie Saturniidae), naamlik Rohaniella pygmaea en Imbrasia forda.

Kyk ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Wildesering VerspreidingWildesering BeskrywingWildesering Hout en basWildesering VoedselplantWildesering Kyk ookWildesering BronneWildesering Eksterne skakelsWildesering

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bruin menseKrugerwildtuinBeroerteJaco JacobsPeriodieke tabelKarretjiemenseMiddelmisbruikHomoniemSeksualiteitJavaScriptPikkewynSinoniemVersamelnaamKrimpvarkieJansenvilleViëtnamoorlogEmfiseemWebwerfLionel MessiLys van politieke partye in Suid-AfrikaAmateurradioDolfynKrieketRugbyGriekwa-AfrikaansPersentasieDrinkwatervoorsieningLandbouPiesangOlimpiese SomerspeleRooilipslangAfrikaanse taalleerBerghaanVaginale kankerOudtshoornGreen PornoInternetKolonoskopieArabies-Israeliese konflikSeilvaartWinnie Madikizela-MandelaHeuningbyWayde van NiekerkVrystaatIdioomWikimedia-stigtingVaste stofBek-en-klouseerTamatiePropagandaDroomLuiperdInsekAardbewingDialoog in fiksieGoogleTuisbladLongontstekingRenaissanceBloutongsiekteBTWPersoon (taalkunde)BorsYsterHeelgetalGeldeenheidAardverwarmingKontinentFacebookBorskankerGeskiedenis van kindermishandelingRobbeneilandLeonardo da VinciAfrikaansGroot DepressieMiltJohannesburg🡆 More