Burchell Se Rooivlerkie

Burchell se rooivlerkie (Pseudobarbus burchelli) is 'n varswatervis wat hoofsaaklik voorkom in die Breederivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Dit staan ook bekend as die Breederivier-rooivlerkie en in Engels as Burchell's redfin.

Burchell se rooivlerkie
Burchell Se Rooivlerkie
'n Burchell se rooivlerkie uit 'n boloop van die Breërivier, Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. burchelli
Binomiale naam
Pseudobarbus burchelli
(A. Smith, 1841)

Voorkoms

Die onvolwasse en jong volwasse visse is olyfbruin met verskeie vlekke en kolle, wat 'n gebroke streep vorm, op die lyf. Die gebroke streep eindig in 'n driehoek op die basis van die stertvin. Volwasse visse wat paar se kleur verdonker na 'n donker olyfbruin met die onderkant wat lig bly. Daar is twee pare baarde om die mond en volwasse visse het tuberkels op die kop. Die vis word tot 135 mm lank.

Habitat

Die vis leef in poele en die dieper vloeiende gedeeltes van die groter sytakke en die hoofstroom. Hulle vreet detritus en klein organismes vanaf die bodem en paar in die somer. Die kleiner vissies leef in skole saam en die volwasse vissies in kleiner groepe.

Bewaringstatus

Die vis is 'n kritiek bedreigde spesie aangesien sy habitat verklein word as gevolg van die ontwikkeling van dorpe, landbou en industrieë. Ingevoerde eksotiese visse teer op die vis as prooi.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Burchell Se Rooivlerkie VoorkomsBurchell Se Rooivlerkie HabitatBurchell Se Rooivlerkie BewaringstatusBurchell Se Rooivlerkie Sien ookBurchell Se Rooivlerkie BronBurchell Se Rooivlerkie Eksterne skakelBurchell Se Rooivlerkie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Grondwet van Suid-AfrikaMorfeemLeierSaartjie BaartmanGeslagIoonCleopatra VIIEmfiseemStilleweDuitse maselsKultuurSwangerskapUitwerking van klimaatsveranderingPlaattektoniekTierNederduitse Gereformeerde KerkKarakteriseringBeesvleisKatoenFranse RewolusieMaatskappyKerngeneeskundeHeks van HexrivierEnkelvoudige sinArmoedeAtoomJaco JacobsWoordsoortDie Stem van Suid-AfrikaAssonansieHerpes simplexVlinderMobutu Sese SekoWes-KaapReënspinnekop16 NovemberPinksterCarles PuigdemontSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MeeueEienaamLys van Afrikaanse rolprenteOntwerpDesimale breukeMigrasie van voëlsRivierGrondbesoedelingTienerAfrikaanse woordelys en spelreëlsSamestellingAdolf HitlerTennisBakterieKasteel die Goeie HoopGroot DepressiePoësieKatjieKameelperdLys van Joodse feeste en herdenkingsAarde se atmosfeerStam (taalkunde)AardverwarmingSkarlakenkoorsSwartkwasmuishondTelevisieSpringbokkeOrale seksAkroniemArabiesRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Lys van hoofstedeLeierskapAardedagSuid-Afrikaanse GrensoorlogMateriaalTropiese sikloonPesach🡆 More