Brosplakkie

Die brosplakkie (Adromischus filicaulis (Eckl.

& Zeyh.) C.A.Sm.) is 'n vetplantjie wat endemies is aan Suid-Afrika.

Brosplakkie
Brosplakkie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Saxifragales
Familie: Crassulaceae
Genus: Adromischus
Spesie:
A. filicaulis
Binomiale naam
Adromischus filicaulis
Sinonieme
  • Adromischus mammillaris var. filicaulis (Eckl. & Zeyh.) H.Jacobsen

Daar word twee subspesies erken, hoewel die verskille klein is:

  • Adromischus filicaulis (Eckl. & Zeyh.) C.A.Sm. subsp. filicaulis LC
  • Adromischus filicaulis (Eckl. & Zeyh.) C.A.Sm. subsp. marlothii (Schönland) Toelken LC

Op die SANBI-rooilys word altwee as 'veilig' gelys.

A. f. filicaulis word van die Richtersveld tot die Knersvlakte aangetref, A. f. marlothii in die Klein Karoo van Worcester tot Oudtshoorn en die Groot Karoo van Laingsburg tot Beaufort-Wes. A. f. filicaulis is effens groter met stamme wat 7-12 mm in deursnee en 35 cm lank word. A. f. marlothii het stamme 3-8 mm in deursnee. Die blare in 2-8 cm lank en 5-15 mm breed.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KasterolieSuid-AfrikaDepressie (gemoedstoestand)YslandMaselsBoelieryHeks van HexrivierSteenkool in Suid-AfrikaConsolidated B-24 LiberatorLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNaeltjiesEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWewervoëlsMusiekteater3D-rolprentIngrid JonkerJan van RiebeeckMiltOrgasmeRosa ParksTafelbergPornografiese subgenresTekstielOsmoseBestuiwingRenosterThys die BosveldklongDiarreeWes-KaapNieuwoudtvilleElon MuskVars waterAnale seksSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WoestynDuitse maselsNylsvley-natuurreservaatTropiese sikloonTradisionele literatuurMenslike skeletVisBreingewasAdolf HitlerJohn Brown (aktivis)Selfstandige naamwoordSewe doodsondesPesachRamsar-vleilande in Suid-AfrikaJudaïsmePatriotic AllianceMarco PoloVaginale kankerVlieg (dier)OorstromingGeskiedenis van Suid-AfrikaProtea20ste eeuKolonisasieBeurtkragGregoriaanse kalenderSlotmasjienHage GeingobNamibiëOsoonuitputtingSpelerposisies in rugbyInflasieTweede VryheidsoorlogWaterbesparing in Suid-AfrikaNederlandGeskiedenis van kindermishandelingLeierRoesEkonomiese VryheidsvegtersPornografieOnse VaderWet op Afsonderlike Geriewe🡆 More