Christo Albertyn Smith

Christo Albertyn Smith (1898–1956) was 'n Suid-Afrikaanse plantkundige.

Hy was die medeskrywer van 'n beskrywende woordeboek van die algemene name van Suid-Afrikaanse plante, maar dit is eers na sy dood gepubliseer.

Christo Albertyn Smith
Gebore (1898-04-26)26 April 1898
Boksburg, Suid-Afrika
Oorlede 23 November 1956 (op 58)
Canberra, Australië
Alma mater Universiteit Stellenbosch
Bekend vir Algemene name van Suid-Afrikaanse plante
Vakgebied Plantkunde
Instellings
Eggenote Bertha Edith Thorold (g. 30 Augustus 1941)
Kinders
  • Lillemor Elizabeth Smith
  • Christopher John Smith

Opvoeding en loopbaan

Smith is in 1898 in Boksburg gebore. Hy het sy BS-graad in 1920 aan die Universiteit Stellenbosch voltooi, waarna hy onderig in biologie as hoërskoolonderwyser gegee het (1921 - 1924). Hy het in 1925 by die professionele personeel van die Afdeling Plantkunde van die Nasionale Botaniese Tuine in Pretoria aangesluit en van 1928 tot 1931 as botaniese skakelbeampte van die Kew-botaniese tuine in Londen gewerk. Gedurende sy loopbaan het hy 4600 monsters van flora ingesamel, insluitend Amaranthaceae, Asteraceae, Brassicaceae, Crassulaceae, Celastraceae, Fabaceae, Geraniaceae, Oleaceae, Poaceae, Portulacaceae, Rutaceae, Scilloideae, Scrophulariaceae en Vitaceae waarvan die meeste in Pretoria en Kew bewaar is.

Christo Albertyn Smith 
Brassicaceae: Barbarea vulgaris

Hy het in 1931 uit die akademie afgetree en in die joernalistiek begin werk. Hy het as landbouredakteur vir die Natal Witness in Pietermaritzburg gewerk.

Hy het vanaf 1946 vir die Departement van inligting in Suid-Afrika gewerk en is in 1954 as inligtingsbeampte na Canberra, Australië, gestuur.

Hy het in 1956 in Canberra, Australië gesterf.

Die standaard skrywer afkorting C.A.Sm. word gebruik om Christo Albertyn Smith as die outeur aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.

Geselekteerde publikasies

  • Albizia gummifera Smith, C.A. Bulletin of Miscellaneous Information, Royal Gardens, Kew 1930(5): 218. 1930
  • Smith, C.A.; Phillips, E.P.; Van Hoepen, E. (1966). Common names of South African plants. Botanical Survey memoir No. 35. Department of Agricultural Technical Services.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Christo Albertyn Smith 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Christo Albertyn Smith

Eksterne skakels

Tags:

Christo Albertyn Smith Opvoeding en loopbaanChristo Albertyn Smith Geselekteerde publikasiesChristo Albertyn Smith Sien ookChristo Albertyn Smith VerwysingsChristo Albertyn Smith BronneChristo Albertyn Smith Eksterne skakelsChristo Albertyn SmithPlantkundige

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TydRubik se kubusAtlantis, Wes-KaapGreen PornoKorrupsieSwartbewussynsbewegingEienaamKaapstadse waterkrisis 2015-2018AluminiumVrystaatWieg van die Mensdom1200Direkte en Indirekte redeDuitse maselsAarverkalkingTermietDonkieOopbroninhoudPornografiese akteurGeprosesseerde kosNatuurlike hulpbronGroepsdrukNieuwoudtvilleKlimaatJansenvilleCovid-19-pandemieBevolkingsafnameWitrenosterAnneli van RooyenSeksuele penetrasieKeramiekRumatiekKindersiektesKonsentrasiekampTaalEufemismeHoenderPriemgetalMiskruierLewerGloeilampNazi-DuitslandKoerantHernubare energiePolisieToestand van materieOrthopteraAfro-AmerikanersOmgewingsbeheerLongKoue OorlogEeuSwart nasionalismeWaterbesparing in Suid-AfrikaKoos du PlessisGesondheidBrongitisOnderwysMagneetMenslike skeletSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Karlien van JaarsveldBrandmondsindroomProstaatkankerAandagstreepEmfiseemGordelroosRefentse MorakeAgtergrond (narratief)SeisoenLetterkundeBoomGesonde dieetIslamitiese StaatVars waterSonnestelsel🡆 More