Bronskoningvis

Die Bronskoningvis (Caranx papuensis) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia suid tot by Port Alfred in Suid-Afrika.

In Engels staan die vis bekend as die Brassy kingfish of Brassy trevally.

Bronskoningvis
Bronskoningvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Caranx
Spesie:
C. papuensis
Binomiale naam
Caranx papuensis
Alleyne & Macleay, 1877
Bronskoningvis
Geskatte verspreiding
Sinonieme
  • Caranx regularis
    Garman, 1903
  • Caranx celetus
    Smith, 1968

Voorkoms

Bronskoningvis 
'n Bronskoningvis

Die volwasse vis se lyf is geel tot blou-groen aan die bokant en silwer aan die onderkant met 'n helder wit kol net agter die boonste rand van die operkulum. Daar is ook verspreide swart kolletjies op die boonste gedeelte van die lyf en kop. Die stert is gevurk met die boonste lob donkergrys en die onderste lob geel. Die vis word tot 80 cm lank en 5 kg swaar.

Habitat

Die visse verkies rots- en koraalriwwe om op te leef. Hulle vreet hoofsaaklik vis van die riwwe, tjokka, garnale en krappe. Die volwasse visse is alleenlopers of kom in pare voor en die onvolwasse visse bly in skole saam. Dit is 'n gesogte eetvis.

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Bronskoningvis VoorkomsBronskoningvis HabitatBronskoningvis Sien ookBronskoningvis BronBronskoningvis Eksterne skakelsBronskoningvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Green PornoAlliterasieBTWToekoms van die AardeVolstruisTwaalf Stamme van IsraelStaalDemi Lee MooreAbstraksie (rekenaarwetenskap)DokterSuid-Afrikaanse InkomstediensGautengIoonSlag van Cuito CuanavaleEkonomiese sektorLys van musiekinstrumenteVerstedelikingSkoolGasBesnydenisResensieTransatlantiese slawehandelWetenskaplike klassifikasieShakaMagnesiumSoortnaamSkarlakenkoorsFinansiële staatFiela se kindPlae van EgipteLeeuNiersteenMiskruierMikro-ekonomieKrapElektrolietNatuurlike hulpbronKlopjagWerkersdagDepressie (gemoedstoestand)VryheidsdagSaartjie BaartmanOranjerivierKolonoskopie16 NovemberVerkoueDierEugenetikaGroot DepressieAntoniemDurbanByung-Chul HanCarles PuigdemontVloeistofArmoedeDrinkwatervoorsieningWillie JoubertFacebookArmoedeverligtingAardedagXenofobieC. Louis LeipoldtZoeloeJan van RiebeeckNedersettingWet op Bantoe-onderwysChatGPTAkademiaLeestekenPlantLys van chemiese elemente volgens atoomgetalTuisbladVoedselkettingKriekPretoriaKompasNaaldekoker🡆 More