Broer Matie

Broer Matie is 'n Afrikaanse rolprent wat op 20 Julie 1984 vrygestel is.

Dit is die laaste rolprent wat deur die regisseur Jans Rautenbach vervaardig is. Die fliek speel in die Klein Karoo af en die tonele buite die kerk is in De Rust geskiet. Die tonele binne die kerk is meer as 1 000 km verder in die kerkgebou van NG gemeente Boksburg verfilm.

Broer Matie
Regisseur Jans Rautenbach
Produksieleier Louis Moller
Draaiboek Jans Rautenbach
Met Simon Bruinders
Paul Lückhoff
Louw Verwey
Kinematografie James Robb
Ateljee Satbel Films
Uitgereik 20 Julie 1984
Speeltyd 97 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Die rolprent sal op 10 Junie 2012 saam met die Rapport aan sy lesers versprei word.

Genre

Die rolprent is 'n drama. Dit het geen ouderdomsperk nie en is goeie gesinsvermaak.

Hoofrolspelers

Storielyn

'n Gesiene boer van die Klein Karoo sterf en bepaal in sy testament dat 'n bruin predikant sy begrafnisdiens moet waarneem. Dis 1961 en apartheid is aan die orde van die dag. Terwyl die blanke kerkraad die boer se versoek bespreek, speel 'n drama van menseverhoudings hom in die gemeenskap af.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Broer Matie GenreBroer Matie HoofrolspelersBroer Matie StorielynBroer Matie Sien ookBroer Matie VerwysingsBroer Matie198420 JulieAfrikaansDe RustJans RautenbachKlein KarooNG gemeente BoksburgRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Byvoeglike naamwoordIndustriële RevolusieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameWatersuiweringVerkleinwoordBesoedelingNamakwalandKatoenGriepNadia ValvekensNic de JagerDie ontstaan van die dramaTrappe van vergelykingWelwillendheidsdagSwawelWaterbesparing in Suid-AfrikaFraktuurTekstielWilna SnymanMahatma GandhiLys van Afrikaanse televisiereekseDie Stem van Suid-AfrikaGrondwetLoodNoordwesSkaapKunsNelson MandelaHector PietersonHoofpynEjakulasieVraag en aanbodRugbywêreldbeker 2023NedersettingDikdermDemokrasieKoppeltekenSowjetunieOlifantKolorektale kankerChapmanspiek-rylaanCarike KeuzenkampSoogdierVulkanismeVoedselkettingHartversakingBeeldspraakBalletAfrikaCovid-19-pandemieKappie (skryfteken)VoëlMurunwa MakwarelaKrokodilLys van Afrika-landeMisdaadBloeddrukTolla van der MerweLys van Suid-Afrikaanse musikanteHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSoweto-opstandLimpopo (rivier)OopbroninhoudXenofobieHeelgetalHartVennootskapAartappelGeskiedenis van Suid-AfrikaTemperatuurAkademiaStollingsgesteenteSuurreënMaagsweerDistrik SesDriedimensioneel🡆 More