Kristo Pienaar

(Prof.) Kristo Johannes Pienaar (gebore 4 Julie 1922, oorlede 6 April 1996 ) was 'n Suid-Afrikaanse plantkundige, skrywer, akteur en TV-aanbieder.

Hy was die aanbieder van die gewilde TV-program, 50/50 en het in verskeie teaterproduksies en rolprente opgetree. Hy was in die sewentigerjare nou betrokke by die amateurtoneelvereniging op sy tuisdorp, Bellville. Hy was ook op sy tyd die burgemeester van Bellville gewees.(1981-1983 en 1987-1989)

Kristo Pienaar
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Botanis, skrywer, akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente waarin hy as akteur opgetree het:

  • Die Groen Faktor, 1984
  • Broer Matie, 1984 as Broederbonder
  • 'n Seder val in Waterkloof, 1978 as Prof. Vredenburg
  • 'n Sonneblom uit Parys, 1974 as Charl Roux
  • Met liefde van Adéle, 1974 as die skoolhoof
  • Afspraak in die Kalahari, 1973 as Barend Bester
  • Next Stop Makouvlei, 1972
  • Rip van Wyk, 1959 as Dr. Venter
  • Fratse in die Vloot, 1958 as die diamantdief
  • Dis lekker om te lewe, 1957 as 'n dokter

Bibliografie

Van die boeke wat hy geskryf het:

Verwysings

Tags:

BellvilleSuid-Afrikaanse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EnsiklopedieFotoWillie JoubertAppel (sanger)PoesNatuurrampErosietipesBedreigde spesieCalviniaGasEmfiseemDigtheidGalblaasSeksuele penetrasieKunsNedersettingSoortnaamOranjerivierMaselsIronieRooilipslangSlag van BloedrivierTafelbergDierBybelVryheidsdagYsterAndrew DavisGrondwetRooikatAlkoholismeWebwerfBruin huisslangRookgewoonteApartheidTweede WêreldoorlogJeuksiekteMieliestronkChapmanspiek-rylaanVierde Industriële RevolusieEkonomiese sektorOlimpiese SpeleLongKopieregKrapTennisGeskiedenis (vakgebied)DikdermBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Mynbou23 AprilTikTokLiewe HeksieLys van Nederlandse skildersFacebookVulkaanNasionalismeSimboolErfenishulpbronKlankWitrenosterLys van elemente volgens simboolWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVerlede tydFinale OplossingLetterlike en figuurlike taalgebruikTrigeminale neuralgieMaatskappyWêreldboekedagNazi-DuitslandKewerCarles PuigdemontAkuutBynier🡆 More