Brief Van Paulus Aan Filemon: Die 18de boek in die Nuwe Testament van die Bybel

Die brief aan Filemon is die 18de boek in die Nuwe Testament van die Bybel.

Die brief is 'n suiwer persoonlike briefie aan Filemon, 'n vooraanstaande Christen in Kolosse. Onesimus, 'n slaaf van Filemon, het van sy eienaar af weggeloop en by Paulus, wat toe 'n gevangene was, uitgekom. Deur die apostel se toedoen het Onesimus 'n Christen geword. Nou stuur Paulus hom terug na Filemon toe en vra hom om vir Onesimus terug te ontvang, nie net as slaaf nie maar ook as broer in Christus.

Bron

Eksterne skakels

Tags:

ApostelBybelChristenNuwe TestamentPaulus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IngenieursweseVachelliaFireflyBritse algemene verkiesing van 2010AnargismeKapitaal (ekonomie)KunstenaarKambodjaImogen BaileyGeskiedenis van AfrikaWortelMuishondLys van Griekse mitologiese figureMuskeljaatkatErfenisSelfbeeldMensSelfoonDawidKatastrofiese bewegingDigitale objek-identifiseerderTransgenderNierversakingLys van Afrikaanse rolprenteSophie MarceauBotswanaEikelKoalaVrye toegangJapanMeervoudSeeKaartMaagdelikheidKindersiektesOu TestamentWerner AbrolatStaalBrugDie VaderlandEkonomiese sektorRod AlexanderPion (skaak)JodiumPaasfeesBeëdigde verklaringDuitslandPalmsondagSamestellingLandbou in Suid-AfrikaWhatsAppKremetartKleinkolmuskeljaatkatLongontstekingLeenwoordKwosiëntMielieDie CampbellsBreedtegraadKweperClaire CarletonWikipediaIntensiewe vormOnse VaderFilosofiePofadder (slang)Industriële RevolusieReddingskakeBesnydenisJeugdagKinkhoesKunsmatige intelligensiePornografiese akteurGewone breukeLys van bekende Suid-Afrikaners🡆 More