Brian Kernighan

Brian Wilson Kernighan (/ˈkɜːrnɪhæn/; gebore op 1 Januarie 1942) is 'n Kanadese rekenaarwetenskaplike wat gewerk het by Bell Labs saam met die skeppers van Unix, Ken Thompson en Dennis Ritchie, en wat bygedra het tot die ontwikkeling van Unix.

Hy is ook mede-outeur van die AWK- en AMPL-programmeertale. Die "K" in K&R C en die "K" in AWK staan beide vir "Kernighan". Sedert 2000 is Brian Kernighan professor by die Departement Rekenaarwetenskap aan die Universiteit van Princeton, waar hy ook die Voorgraadse Departementsverteenwoordiger is.

Brian Kernighan
Brian Kernighan
Brian Kernighan by Bell Labs in 2012. Foto: Ben Lowe.

Gebore 1 Januarie 1942 (1942-01-01) (82 jaar oud)
Toronto, Ontario, Kanada
Burgerskap Kanada
Nasionaliteit Kanadees
Alma mater Universiteit van Toronto
Universiteit van Princeton (PhD)
Bekend vir
  • Unix
  • AWK
  • A Mathematical Programming Language (AMPL)
  • Kernighan–Lin algorithm
  • Lin–Kernighan heuristic
  • The C Programming Language (boek)
Invloed op David J. Malan

Verwysings

Tags:

C (programmeertaal)KanadaProgrammeertaalRekenaaringenieurUniversiteit van PrincetonUnix

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Weer (meteorologie)AnilingusAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSeksuele stimulasieMierJodePad na jou hartLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMaanViëtnamBrongitisLys van Afrikaanse televisiereekseWaterstofKangogrotteBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Suid-EuropaVoorvoegselGeldWikiRob HersovStam (taalkunde)Franse RewolusieMikro-ekonomieBrandmondsindroomGroot vyfElandréLys van elemente volgens simboolAkroniemLongIdioomJapanPaarl GimnasiumBaljuDiskriminasieMenstruasieDeelteken en umlautProteaFotosinteseKaapse VlakteInternetKrokodilKapitalismeVoedselkettingKolitisGraaff-ReinetBelastingRina HugoWiskundige terminologieHeks van HexrivierPrimêre sektor van die ekonomieErfenisdag (Suid-Afrika)SwaziMaselsRobert SobukweBetonGeweldToekoms van die AardeCeresSnaarinstrumentBloedvergiftigingMenslike seksuele gedragProteïenEuropaBosluisbytkoorsGreta ThunbergSonja HerholdtPaasfeesCorioliskragVioolKernoorlogInleiding tot die genetika🡆 More