Breëriviergeelhout

Die Breëriviergeelhout (Podocarpus elongatus) is 'n boom wat voorkom en beperk is tot rivieroewers en rotsagtige plekke in die suid-Wes-Kaap.

Dit is die enigste spesie van die geelhoutbome wat nie in woude voorkom nie. Die boom groei in habitatte wat so nou en dan versteur word en is die enigste spesie wat daarna weer uitloop. Die spesie is ook inheems in Malawi, Zambië en Zimbabwe.

Breëriviergeelhout
Breëriviergeelhout
Habitus in die Pretoria Botaniese Tuin
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Pinales
Familie:
Genus:
Spesie:
P. elongatus
Binomiale naam
Podocarpus elongatus
(Aiton) L'Hér. ex Pers., (1807)
Sinonieme
  • Nageia elongata (Aiton) F.Muell.
  • Podocarpus linearis Van Houtte ex Gordon & Glend.
  • Podocarpus pruinosus Eckl. & Zeyh. ex T.Durand & Schinz
  • Podocarpus thunbergii var. angustifolius Sim
  • Taxus capensis Lam.
  • Taxus elongata Aiton

Die boom se FSA-nommer is 15. Soos ander geelhoute is dit 'n beskermde spesie in Suid-Afrika.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Breëriviergeelhout GaleryBreëriviergeelhout Sien ookBreëriviergeelhout VerwysingsBreëriviergeelhout BronneBreëriviergeelhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bek-en-klouseerLiewe HeksieLys van Suid-Afrikaanse skrywersDierNamakwalandIngrid JonkerInfeksiePapierKwaZulu-NatalArabiesStadNommertekenVlekvrye staalLys van kinderspeletjiesGeslagWeervoorspellingPampoentjiesTussenwerpselOmgewingskwessies in Suider-AfrikaIsraelGeskiedenis (vakgebied)Duitse maselsSokkerVoedselkettingSwawelIndiëNedersettingMartin Luther King jr.KrieketPretoriaVolhoubaarheidRenteOlimpiese SomerspeleBesnydenisWitbloedselMisdaadTennisHidroëlektrisiteitRefleksieHector PietersonKommaNierPriemgetalInligtingAntoniemDolfynKolorektale kankerJaarKameelperdAborsieSportGoogle TranslateWolfLys van Afrikaanse skrywersErektiele disfunksieTrekarbeidSeksuele penetrasieJansenvilleHoenderLys van slangeIdioomKurt-Lee ArendseBernice WestMandalaVerstedelikingAmhariesWêreld- Ekonomiese ForumGalileo GalileiBeaufortskaalPornografieJohannesburgVrouHandelsmerk🡆 More