Podocarpaceae

Podocarpaceae is die geelhout-familie wat hoort tot die orde Pinales.

Daar is 150 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort waarvan vier plaaslik voorkom en al vier is bome.

Podocarpaceae
Podocarpaceae
Podocarpus macrophyllus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Pinales
Familie:
Podocarpaceae

Endl.
Genera
Sien teks

Kenmerke

Die familie is groot immergroen woudbome. Hierdie familie dra nie blomme nie maar produseer baie primitiewe en gereduseerde keëls. Die manlike bome se keëls is katjiesagtig. Die vroulike bome se saadkoppe - wat later tot saad ontwikkel - kom alleen of in pare voor sodat een of twee sade geproduseer word. Die blare van die bome is smal met parallelle are en die rande is glad. Die vrugte is ronderig en word deur voëls en vlermuise verspei.

Genera

Daar is twintig genera wat tot die familie hoort:

  • Acmopyle Pilg.
  • Afrocarpus (Buchholz & N.E.Gray) C.N.Page
  • Dacrycarpus (Endl.) de Laub.
  • Dacrydium Sol. ex G.Forst.
  • Falcatifolium de Laub.
  • Halocarpus C.J.Quinn
  • Lagarostrobos Quinn
  • Lepidothamnus Phil.
  • Manoao Molloy
  • Microcachrys Hook.f.
  • Nageia Gaertn.
  • Parasitaxus de Laub.
  • Pectinopitys C.N.Page
  • Pherosphaera W.Archer bis
  • Phyllocladus Rich. ex Mirb.
  • Podocarpus L'Hér. ex Pers.
  • Prumnopitys Phil.
  • Retrophyllum C.N.Page
  • Saxegothaea Lindl.
  • Sundacarpus (J.Buchholz & N.E.Gray) C.N.Page

Spesies

Suid-Afrikaanse spesies is:

'n Nie-Suid-Afrikaanse spesie:

Sien ook

Bronne

Tags:

Podocarpaceae KenmerkePodocarpaceae GeneraPodocarpaceae SpesiesPodocarpaceae Sien ookPodocarpaceae BronnePodocarpaceae

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FacebookNatuurrampAspoestertjieAntisemitismeDirekte en Indirekte redeBewaringstatusAfleiding (taalkunde)DuitslandCristiano RonaldoKeramiekNeonDikdermAntjie SomersKnopiespinnekopWikiquoteCorioliskragSwart menseAarverkalkingJazzVerenigde KoninkrykLimpopo (rivier)HorlosieGasPersBrendan PeyperRefentse MorakePlastiekSteenkool in Suid-AfrikaJanie du PlessisMolekuulFossielbrandstofSamestellingEkonomie van Suid-AfrikaMonopolieRoofvoëlWerkwoordVersamelnaamDonkieKatoenYstervarkMikro-ekonomieImpakte van toerismeJacques LootsEnsiklopedieChristiane JaccottetBelgiëMIV/vigs in Suid-AfrikaDeelwoordLettergreepFaf de KlerkDierAbstraksie (rekenaarwetenskap)BreinvliesontstekingKontinentBevolkingOopbroninhoudDuitsFranse RewolusieDroogtePussy RiotLys van Nederlandse skildersHondNelson MandelaPeriodieke tabelBoomInentingNuwe TestamentChloorLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMenstruasieApartheidEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaWolkPerdThabo MbekiLeeuGlas🡆 More