Breëriviergeelhout

Die Breëriviergeelhout (Podocarpus elongatus) is 'n boom wat voorkom en beperk is tot rivieroewers en rotsagtige plekke in die suid-Wes-Kaap.

Dit is die enigste spesie van die geelhoutbome wat nie in woude voorkom nie. Die boom groei in habitatte wat so nou en dan versteur word en is die enigste spesie wat daarna weer uitloop. Die spesie is ook inheems in Malawi, Zambië en Zimbabwe.

Breëriviergeelhout
Breëriviergeelhout
Habitus in die Pretoria Botaniese Tuin
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Pinales
Familie:
Genus:
Spesie:
P. elongatus
Binomiale naam
Podocarpus elongatus
(Aiton) L'Hér. ex Pers., (1807)
Sinonieme
  • Nageia elongata (Aiton) F.Muell.
  • Podocarpus linearis Van Houtte ex Gordon & Glend.
  • Podocarpus pruinosus Eckl. & Zeyh. ex T.Durand & Schinz
  • Podocarpus thunbergii var. angustifolius Sim
  • Taxus capensis Lam.
  • Taxus elongata Aiton

Die boom se FSA-nommer is 15. Soos ander geelhoute is dit 'n beskermde spesie in Suid-Afrika.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Breëriviergeelhout GaleryBreëriviergeelhout Sien ookBreëriviergeelhout VerwysingsBreëriviergeelhout BronneBreëriviergeelhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PseudowetenskapNarkoseKasteroliePuberteitStaalKoorsblaarFranse RewolusieSaartjie BaartmanRooibloedselMetaalMarie AntoinetteHokkieWebwerfArabiesWortelLoonKapitaal (ekonomie)XhosaLiefdeBelastingGautengWêreld- Ekonomiese ForumEkonomiese sektorWynWeervoorspellingKlereHolocaustDroogteSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVersoeningsdagImpakte van toerismeTafelbergBeaufortskaalSirkelVrye FranseWaterpokkiesTarentaleLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMarco PoloBrongitisByNylsvley-natuurreservaatBloemfontein20ste eeuLys van Afrikaanse rolprenteLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWaterEnkelvoudige sinCristiano RonaldoHipoteseC++Intensiewe vormSikloonHeks van HexrivierOopbroninhoudYsterVerkleinwoordTelevisieKommunikasieOsmoseVolhoubare ontwikkelingEkostelselProvinsies van Suid-AfrikaBeëdigde verklaringWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAsemhalingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsJan BlohmHartGewone breukeJesus van NasaretErfenisGianna MichaelsWerkersdagNiemetaalPampoentjiesDesmond Tutu🡆 More