Breëblaarboekenhout

Die breëblaarboekenhout (Faurea rochetiana) – voorheen bekend as Faurea speciosa – is 'n boom wat in Suid-Afrika in Limpopo, Mpumalanga en die noorde van KwaZulu-Natal voorkom.

Buite Suid-Afrika is die boom inheems in Angola, Benin, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Kameroen, Kenia, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Togo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Breëblaarboekenhout
Breëblaarboekenhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. rochetiana
Binomiale naam
Faurea rochetiana
(A.Rich.) Chiov. ex Pic.Serm., (1950)
Sinonieme
  • Faurea speciosa

Die boom is klein en blaarryk. Dit het breër blare, groter blomme en blom-are en ook digter behaarde takkies as die Bosveldboekenhout. Die boom se FSA-nommer is 76.

Breëblaarboekenhout
Vrugstadiumbloeiwyse

Sien ook

Verwysings

Bronne


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoofpynMiskruierReënspinnekopTydSpelerposisies in rugbyDuitse maselsLys van hoofstedeAfrikaansLys van musiekinstrumenteAnrich HerbstResensieAnale seksWilna SnymanMoedersdagVratHindoeïsmeNasiebouKlem-in-die-kaakMagnetismePablo PicassoBestaansboerderyHoopKerngeneeskundeVakbondKoerantUitwerking van klimaatsveranderingJaco JacobsVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaNederlandsSonSeksueel oordraagbare infeksieLidwoordPersoon (taalkunde)PoesVaginaMisdaadromanConsolidated B-24 LiberatorMagnesiumAarde se atmosfeerAlkoholismeSkynprivaatnetwerkKunstenaarRugbyKatXenofobie in Suid-AfrikaSanskritAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSomerKoppeltekenBloemfonteinSwedeNierGlasRassismeByHannes van WykKarretjiemenseKolorektale kankerBesnydenisWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVoorsetselNoordwesOmtrek, oppervlakte en volumeKernkragLeonardo da VinciPikkewynNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySelfmoordLys van Afrikaanse skrywersWitbankOrale seksTafelbergHadedaTarentaleSeekoeiAkademiaVerkragting🡆 More