Bosvelddubbelstert

Die Bosvelddubelstert Charaxes achaemenes is 'n skoenlapperspesie wat inheems aan Suid-Afrika is.

Bosvelddubelstert
Bosvelddubbelstert
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Arthropoda
Klas: Insecta
Orde: Lepidoptera
Familie: Nymphalidae
Genus: Charaxes
Spesie:
C. achaemenes
Binomiale naam
Charaxes achaemenes
C.Felder & R.Felder, 1867

Gasheerplante

Kiaat, kameelspoor, Brachystegia appendiculata, Dalbergia boehmii en die msasa is gasheerplante van hierdie soort. Die bosvelddubelstert word op die Waterberg aangetref.

Subspesies

Daar is 'n paar subspesies:

  • Charaxes achaemenes Felder & Felder, 1867
    • Charaxes achaemenes achaemenes
    • Charaxes achaemenes atlantica
    • Charaxes achaemenes monticola

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anette EngelbrechtDiamantStereotipeRinkhalsGeskiedenis van die BoererepubliekeMicrosoftKappie (skryfteken)Wapen van Suid-AfrikaDiarreeSenuweestelselNarsismePiet van der MerweKoorsblaarKwaggaAmerikaanse voetbalCristina Fernández de KirchnerTurkyeOostenrykse DuitsVangueriopsisTropiese sikloonKWoordeboek van die Afrikaanse TaalLangste woordMorfologie (taalkunde)Koekie (rekenaarwetenskap)Kaapse pietjiekanarieBreedtegraadVachelliaFonetiekOmkoperyWalvisKathleen BurkeNetbalSelfoonKremetartPragmatiek (taalkunde)SwangerskapPwasaOekraïneVoëlLiefdeEierleierDieregeluideSirkelKwitansieGroenteAfrikanersApartheidJesus van NasaretPokerKlem-in-die-kaakGalblaasMillimeterGriepKunstenaarPubiese hareGawes van die Heilige GeesRuhan du ToitDesimale breukeWaterbesoedelingHaasGPornografieAtlantiese OseaanWhatsAppKunsKatDokterAarde se atmosfeerVangueriopsis longifloraLeon KrugerTierboskatLGBTLetterkundeTuisbladMenslike-ontwikkelingsindeks🡆 More