Waterberg

Die Waterberg is 'n bergreeks in Limpopo, Suid-Afrika.

Dit strek ongeveer oos vanaf Thabazimbi tot by Mokopane (Potgietersrus). Die gemiddelde hoogte van die bergreeks is 600 m met enkele pieke wat 1 400 m bo seevlak is. Vaalwater is net noord van die bergreeks.

Waterberg
Rivierkloof in die Lapalala Wilderness in die Waterberg – horisontale sandsteenlae is sigbaar.

Bibliografie

  • Mason, Revil: New prehistoric paintings in die Brandberg, South West Africa, and the Waterberg, Northern Transvaal. In: Lantern. Tyskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 7, nr. 4, Junie 1958

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

LimpopoMokopanePotgietersrusSuid-AfrikaThabazimbiVaalwater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse WikipediaKlimaatsverandering in AfrikaHondRonelda KamferKleurMane van GalileiKonsonantLandbouGeografie van Suid-AfrikaWiskundige terminologieBank (finansiële instelling)WaterApostoliese GeloofsbelydenisBoelieryLys van kinderspeletjiesPenisTaalBek-en-klouseerSelLeeuSamestellingJohannes MeintjesThe CranberriesRekenaarInnes en Franna BenadéJohannesburgLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNarsismeTierSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeVarkgriepDroogteMynbedryf van Suid-AfrikaDigvormMusieksimboleBreinvliesontstekingWaterbesparing in Suid-AfrikaSuurstofVoorvoegselVerenigde State van AmerikaMediese diagnoseVolhoubaarheidPlastiekBateDikdermVakbondDermpoliepRegeringPretoriaMeervoudEkonomie van Suid-AfrikaLiefdeLangste woordGeskiedenis van die BoererepubliekeTropiese sikloonToestand van materieGenadedoodWorcesterVigsHorlosieAkademiaVratTweede WêreldoorlogNierLys van nedersettings in Suid-AfrikaGriepSpelerposisies in rugbySwaweldioksiedWerkloosheidVlagterminologiePad na jou hartSlawernyKaapstadJaar🡆 More