Kiaat: Plantspesie

Die kiaat (Pterocarpus angolensis) is 'n boom wat inheems is aan boomveld suidwaarts van die ewenaar in Afrika.

Dit aard in bosryke grasveld met goed gedreineerde bodem en 'n jaarlikse reënval van 500 mm of meer. Die kenmerkende peule is 9 tot 10 cm in deursnee en die saadkassie is met harde borselhare van tot 1,3 cm lank bedek. Dit word hoog aangeslaan as meubelhout. Die taai bloedrooi gom is al in farmaseutiese middels en as kleursel gebruik.

Kiaat
Kiaat: Plantspesie
Kiaat: Plantspesie
Groeivorm in die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin en sade in herfstyd
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Subfamilie: Faboideae
Tribus: Dalbergieae
Genus: Pterocarpus
Spesie:
P. angolensis
Binomiale naam
Pterocarpus angolensis
DC., (1825)
Sinonieme
  • Pterocarpus bussei Harms
  • Pterocarpus dekindtianus Harms
  • Pterocarpus dekindtianus var. latifoliolatus De Wild.
Kiaat: Plantspesie
Kiaathout

Die boom se FSA-nommer is 236. Dit is 'n beskermde spesie in Suid-Afrika, en kan net met die nodige lisensie benut word.

Verspreiding

Die boom is inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Malawi, Mosambiek, Namibië, Republiek die Kongo, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika word dit is KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo aangetref.

Die kiaat is gasheerplant vir die skoenlapper Charaxes achaemenes achaemenes

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afleiding (taalkunde)SportWerkwoordBlourokkeMetafoorHerfsRenosterKolorektale kankerSuiwelprodukWes-KaapGroepsdrukTatoeëermerkHeuningJaco JacobsProvinsies van Suid-AfrikaSwemAtlantiese OseaanSpringbokkeLys van lande volgens bevolkingGenadedoodOranjerivierJavaScriptValentynsdagHipoteseTrekarbeidNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySowjetunieBelastingSomerMeervoudJohannesburgAfrikaansVerfKameelLionel PetersonSeksuele stimulasieSonja HerholdtKuberkrakerIronieSatellietGNU-lisensie vir vrye dokumentasieHelga UysHartHennie MaasRassismeBurgerregteBeaufortskaalBrandmondsindroomVerkleurmannetjieEskomAppelChristendomZack du PlessisVraag en aanbodReg tot ‘n gesonde omgewingKhoikhoiDiepaartrombosePaasfeesRooilipslangTranspirasieGraatjiemeerkatSeksuele penetrasieTaylor SwiftMaselsKalsiumMunhwa Broadcasting CorporationHemelvaartHokkieTradisionele literatuurNommertekenBloeddrukSlawernyMarkenPoesElektrisiteitsvoorsieningOntbossing🡆 More