Boor-11

Boor-11 115B is 'n stabiele isotoop van boor.

Dit is die isotoop wat mees volop is.

Eienskappe

Algemeen

Naam Boor-11 
Boor-11
 
Protone
Neutrone
Kernspin

Status

Status stabiel 
Relatiewe voorkoms 80,1%  

Neutrondiffraksie

koh. lengte 6,65 fm  
inkoh. lengte -1,3 fm  
koh. deursnee 5,56 barn  
inkoh. deursnee 0,21 barn  
absorpsiedeurnee 0,0055 barn  

Navigasie

94Be 105B
104Be 115B 126C
136C
Lys van isotope
Portaal Boor-11 Chemie
Portaal Boor-11 Fisika

Neutrondiffraksie

Hierdie nuklied is vir neutrondiffraksie geskik, maar die aanwesigheid van 105B, wat sterk neutrone absorbeer maak dit onmoontlik om die element in sy natuurlike samestelling aan hierdie tegniek te onderwerp. Monsters moet met boor-11 verryk word om dit moontlik te maak en dit is duur.

KMR

Albei die stabiele kerne van boor kan vir resonansie gebruik word, maar hulle besit albei 'n kwadrupool. Boor-11 is die beste KMR-kern omdat die kwadrupool kleiner is en die gevoeligehid groter. Die gevoeligheid by natuurlike isotoopsamestelling is 0,165 ten opsigte van proton-KMR en die bereik van die chemiese verskuiwings ongeveer 210 dpm. Die resonansiefrekwensie is 32,083974% van die proton s'n.

'n Probleem is dat die KMR-buisies wat gewoonlik vir die tegniek gebruik word boor bevat en dit lewer 'n breë agtergrondpiek. Kwartsbuisies is beter maar ook duur.

Verwysings

Tags:

Boor (element)Isotoop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Orlando, FloridaOogproblemeVulvaInstagramSkisofrenieLys van elemente volgens simboolJenewerbessieInfeksieGeslagsgelykheidMenseregteGetalXHTMLOnderhandelinge om apartheid te beëindigSoortnaamSowjetunieKrampDriedimensioneelBloedvergiftigingAtleetvoetTreinOostenrykAntjie SomersNasionale VrouemonumentSosiale mediaKaapstadBernice WestKlimaatLiewe HeksieStamselWêreld- Ekonomiese ForumAristotelesMonopolyHanoverLys van chemiese elemente volgens atoomgetalRoesDrake (musikant)Omgewingskwessies in Suider-AfrikaSoogdierNaeltjieKlavierLys van kinderspeletjiesKreatiwiteitKriekMisdaadMenslike skeletMikro-ekonomieWortelNetbalTrappe van vergelykingJaco JacobsKlerksdorpDramaSenuweestelselHartaanvalRooikatVleilandTamatieMacintoshAHennie MaasSikloonProstaatklierManslagNiersteenDigvormHemelvaartsdag26 AprilLys van Suid-Afrikaanse musikanteSuid-Afrikaanse GrensoorlogAalwynSoweto-opstandSterSwangerskap🡆 More