Koolstof-13: Chemiese verbinding

Koolstof-13 (chemiese notasie 136C) is 'n stabiele isotoop van die element koolstof.

Dit is 'n seldsame isotoop.

Eienskappe

Algemeen

Naam Koolstof-13 
Koolstof-13: Chemiese verbinding
 
Protone
Neutrone
Kernspin -½ 
Massa-oorskot 3125,0113 keV 

Status

Status stabiel 
Relatiewe voorkoms 1,109%  

Navigasie

115B 126C
136C 147N
146C 157N
Lys van isotope
Portaal Koolstof-13: Chemiese verbinding Chemie
Portaal Koolstof-13: Chemiese verbinding Fisika

KMR

Hierdie isotoop wat 'n spin=½ het, word in die organiese chemie dikwels vir kernspinresonansie van organiese molekule gebruik. Die gevoeligheid is baie minder as in proton-KMR, maar die chemiese verskuiwings is baie groter. Spin-spin-koppeling is selde sigbaar en dit maak die spektra baie eenvoudiger as in proton-KMR.

δ13C

Die isotoopverhouding tussen 13C en 12C word in die geochemie en biogeochemie baie aangewend. Vaatplante wat C3-plante is het gewoonlik 'n waarde van δ13C tussen -25‰ en -28‰ terwyl C4-plante soos mielies, bamboe en baie grasse 'n minder megatiewe waarde tussen -10‰ en -14‰ het. Fitoplankton in soetwater het 'n lae waarde tussen -30‰ en -40‰; in seewater is dit egter tussen -15‰ en -20‰

Verwysings


Ligter:
koolstof-12
Koolstof-13 is 'n
isotoop van koolstof
Swaarder:
koolstof-14
Vervalproduk van:
boor-13, stikstof-13
Vervalketting
van koolstof-13
Verval na:
stabiel

Tags:

IsotoopKoolstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van Suid-AfrikaVerenigde StateHelpmekaar-kollege2024MangelontstekingNoorweëNederduitse Gereformeerde KerkHeidelberg, GautengGetalSlukdermAmber HeardKatHazopVSA dollarSaoedi-Arabiese Grand PrixVatikaanstadPornografiese subgenresISBN (identifier)NierAmerikaanse dollarAppendiksSelfbeeldKlem-in-die-kaakDie Laaste Avondmaal (Leonardo)AnimismeKen StarrMagda van BiljonGeografie van Suid-AfrikaDiarreePiet ByleveldBrendan PeyperNoordwes-UniversiteitDominikaSokkerRieldansAbstraksie (rekenaarwetenskap)Johan Degenaar18de eeuFariseërsReënspinnekopSonnestelselLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)RugbySuiwelprodukMarkus JoosteBlourokkeGriekelandVerslankingBulgaryeOorkruipersApartheidMarie PentzAarverkalkingNarsistiese persoonlikheidsteuringDoziKarpaletonnelsindroomSonsverduisteringMenseregteLys van kleureByDesiré GardnerBorsteOraniaPuberteitPousKragonderbreking van 2003 in Noordoos-AmerikaAntjie SomersInternetLys van Griekse mitologiese figureAnilingusVermaakWoordHillary Anne MatthewsMinervaEpilepsieLys van sterrewagkodesTurkye🡆 More