Stikstof-14

Stikstof-14 (chemiese notasie (147N) is 'n stabiele isotoop van die element stikstof.

Dit is die volopste isotoop. Dit is een van min isotope wat se kern 'n onewe aantal protone en 'n onewe aantal neutrone bevat.

Eienskappe

Algemeen

Naam Stikstof-14 
Stikstof-14
 
Protone
Neutrone
Kernspin

Status

Status stabiel 
Relatiewe voorkoms 99,6%  

Navigasie

126C
136C 147N
146C 157N
Lys van isotope
Portaal Stikstof-14 Chemie
Portaal Stikstof-14 Fisika

KMR

Stikstof-14 kan gebruik word vir kernspinresonansie, maar omdat dit 'n kernspin 1 het kan dit ook vir kernkwadrupoolresonansie (NQR) gebruik word. Die kern se kwadrupool maak dit egter moeilik om te bestudeer, omdat die lyne baie breed kan wees. Kwadrupoolverbreding van die resonansielyne kan egter ekstra inligtings verskaf oor die omgewing van die atoom. Die gevoeligheid van die kern is laag. Dit is slegs 0,00101 relatief ten opsigte van die proton (=1).

Nukleosintese

Stikstof-14 word tydens die hidrostatiese waterstofverbranding binne sterre gevorm, terwyl die ander stabiele stikstofisotoop stikstof-15 tydens ontploffende waterstof- en heliumverbranding gevorm word. In die interstellêre ruimte is die isotoopverhouding nie homogeen nie en die verskil in sintese verklaar ook waarom 147N 99,6% van die element op aarde verteenwoordig. Die isotoopverhouding kan nogtans in meteoriete baie wissel. Daar is chondriete bekend met 'n δ15N waarde van 850 ‰.

Verwysings

Tags:

IsotoopStikstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Weer (meteorologie)PinksterSelfmoordToestand van materieSteenkoolJanie du PlessisTylaHartaanvalGroot Muur van ChinaTegnologieVars waterPlaattektoniekBruin mensePoesSuiwelprodukInsekReënspinnekopLys van politieke partye in Suid-AfrikaXenofobieDramaFamilie (verwantskap)EugenetikaAgtervoegselNiemetaalLiesbreukVerkleurmannetjieMangelontstekingDie ontstaan van die dramaParkinson se siekteKrokodilBrasiliëVersoeningsdagNasionale VrouedagSomerNoord-KaapAnale seksNederlandSlaginstrumentBruto binnelandse produkBelastingPaarl GimnasiumHulpwerkwoordBewaringstatusTropiese sikloonNazi-DuitslandLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMensWetenskapLDokterAustraliëMisdaadChristiaan BarnardWeeluisImpakte van toerismeBeesWetenskaplike metodeBoer Soek 'n VrouWoestynIndiëCristiano RonaldoMIV/vigs in Suid-AfrikaJansenvilleLys van Joodse feeste en herdenkingsWikimedia-stigtingGesonde dieetSuurstofDoopReg tot ‘n gesonde omgewingDuitse maselsLemoenAfkappingstekenVolstruis23 April🡆 More