Boomekster

Dendrocitta, of die boomeksters, is ’n genus sangvoëls uit die familie Kraaiagtiges (Corvidae).

Boomekster
Boomekster
Die grysborsboomekster.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Dendrocitta

(Gould, 1833)
Spesies

D. formosae
D. vagabunda
D. frontalis
D. occipitalis
D. cinerascens
D. leucogastra
D. bayleyii

Kenmerke

Die voëls het ’n lang stert en is almal swart, grys en rooibruin. Die vere op die kop en die slagpenne is meestal swart en die rug rooibruin.

Verspreiding en habitat

Die boomeksters is standvoëls in tropese gebiede van Suid- en Suidoos-Asië. Hulle bly meestal in bome en kom selde grond toe.

Spesies

Die volgense spesies kom voor:

  • D. bayleii (Andamanboomekster)
  • D. cinerascens (Borneotiese boomekster)
  • D. formosae (Grysborsboomekster)
  • D. frontalis (Maskerboomekster)
  • D. leucogastra (Witbuikboomekster)
  • D. occipitalis (Maleise boomekster)
  • D. vagabunda (Rooiboomekster)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Boomekster KenmerkeBoomekster Verspreiding en habitatBoomekster SpesiesBoomekster VerwysingsBoomekster Eksterne skakelsBoomekster

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Serebrospinale vogLuiperdLys van Griekse mitologiese figureMachu PicchuGeloftedagPesachMarkus JoosteBosnië-HerzegowinaSachin TendulkarSint-LaurensrivierAnrich HerbstSlangTandbederfDominikaTweede VryheidsoorlogLys van visseWayback MachineSelfieWeeluisMarita NapierEmily HobhouseMuskeljaatkatBen Gurion Internasionale LughaweBela-BelaDansWes-SamoaApostoliese Geloofsbelydenis8 AprilSlotmasjienMosselbaaiColombiaSaccharomyces cerevisiaeSoewereine Militêre Orde van MaltaRieldansLabia (geslagsdele)Xi JinpingKriekThys die BosveldklongAirbus A340IndiëBloedgroepRicus Nel1991Douglas EngelbartBobby AngelRing van VuurNAVOAnneli van RooyenWolmaransstadAfrikaanse naguilArbitrasieKaapse MaleiersInternetCas Janse van VuurenGeskiedenis (vakgebied)SinoniemJo BlackRekenaarwetenskapPous Celestinus IIIThabo MbekiPornografieJeuksiekteDuitsSaoedi-ArabiëVingerseksKoorsblaarJagluiperdVerenigde State van AmerikaKunsmusiekLys van elemente volgens simboolVlermuisEuropaRussiese Rewolusie (1917)Penisverlenging🡆 More