Boergsoen

Boergsoen (Russies: Бургсун, Kalmikies: Бурһсн) is 'n dorpie in Kettsjeneri-rajon van Kalmikië, Rusland.

Saam met nog twee groter nedersettings behoort dit tot die Kettsjeneri Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê 114 kilometer noordoos van die republiek se hoofstad, Elista.

Boergsoen

Бургсун
Dorpie
Die ligging van Kalmikië in Rusland
Die ligging van Kalmikië in Rusland
Boergsoen is in Kalmikië
Boergsoen
Boergsoen
Die ligging van Boergsoen in Kalmikië
Koördinate: 47°17′42″N 44°41′21″O / 47.29500°N 44.68917°O / 47.29500; 44.68917 44°41′21″O / 47.29500°N 44.68917°O / 47.29500; 44.68917
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedKalmikië
RajonKettsjeneri
Bevolking
 • Totaal60
TydsoneUTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd)
Poskode
359120

Die dorpie se naam is van Kalmikiese oorsprong en beteken "wilger".

Demografie

Volgens Sensus 2010 het Boergsoen 53 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Kalmikiërs 41 77,4%
Dargine 8 15,1%
Russe 4 7,5%
Totaal 53 100%

Verwysings

Tags:

ElistaKalmikiesKalmikiëRuslandRussies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MiddelmisbruikVisMpumalangaSteenkoolWes-KaapApartheidTransistorRuan JoshSitrusWhatsAppAfkortingIntensiewe vormPoësieHoërskool VorentoeJesus van NasaretAurora (astronomie)SielkundePerdStompkopkewerMeerlustHentaiInsolasieDawidAdolf HitlerRooilipslangRoodepoortAfrikaanse TaalmonumentLisa AnnBTWSkerpioenTasché BurgerLys van Suider-Afrikaanse soogdierePersAfrikaanse WikipediaSally EsterhuizenHannes van WykGeboorteVergelykings (taalkunde)LemoenduifPersoonlikheidUS AirwaysVoedingSwangerskapMiltVingerseksHolocaustPesachBridgestoneHartversakingVergelyking Suid-SothoBierWikinewsFrankrykSonkragEersterivier (rivier)EreksieSianobakterieDiarreePlatluisToyota CorollaGeelslangHTMLLiesbreukKadmiumIslamDane van NiekerkNarkoseDaggaYouTubeWayde van NiekerkKleinblouoorglansspreeuPapierkelkePersentasieJavaScript🡆 More