Blinksuikerbos: Plantspesie

Die blinksuikerbos (Protea burchellii) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor van die Hottentots-Hollandberge tot die Olifantsrivierberge, Kaapstad tot Hopefield-vlakte, Witzenbergvlakte, Piketberg en boonste gedeelte van die Breederiviervallei waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die struik is regop en word tot 3.0 m hoog en blom hoofsaaklik van Junie tot Augustus.

Blinksuikerbos
Blinksuikerbos: Plantspesie
Blinksuikerbos: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. burchellii
Binomiale naam
Protea burchellii
Stapf, 1912
Sinonieme
  • Erodendrum pulchellum Knight
  • Protea pulchella Andrews
  • Protea pulchra Rycroft
  • Protea subpulchella Stapf
  • Scolymocephalus pulchellus Kuntze

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in 'n verskeidenheid habitatte maar verkies meer vrugbaarder grond.

In Engels staan dit as die Burchell's Sugarbush bekend.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wet op Bantoe-onderwysLenteSpringbokHoutCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaDuitse maselsFinale OplossingDoopKonsentrasiekampVisWolGreen PornoSuiwelprodukSwitserlandKarooAardverwarmingDesmond TutuNuwe TestamentWoordsoortGroenWeervoorspellingSteve HofmeyrEkonomie van Suid-AfrikaLys van politieke partye in Suid-AfrikaVanWêreld- Ekonomiese ForumAtoomGordelroosVoegwoordEkonomiese sektorSteenkoolPolitieke partyGewone breukeMag (sosiale wetenskappe)RegAngolaSuurstofSteve BikoLys van Afrika-landeSlag van Bloedrivierg8ftoXenofobie in Suid-AfrikaSuid-AfrikaRooibokTrekarbeidMandalaWaterbesoedelingEtniese groepKwosiëntVliegtuigRina HugoEiffeltoringVulvaBrugBalletLikkewaanBTWKaliumInternetSeksPaasfeesHipertensieRooikatMaatskaplike verantwoordelikheidSomerHondMonumentWet op NaturellengrondJagluiperdNasionale lied van Suid-AfrikaOndernemingsvormLys van Afrikaanse televisiereekseSpinnekopMeningsverskil oor aardverwarmingRobbeneilandDonderstormToekoms van die Aarde🡆 More