Ontwerper Bijan

Bijan Pakzad (Engels: ; Persies: بیژن پاکزاد, , * 4 April 1940 in Teheran; † 16 April 2011 in Beverly Hills, Kalifornië), algemeen bekend as Bijan, was 'n Amerikaanse mode- en fyngeurontwerper van Iranse afkoms.

Bijan Pakzad
Gebore(1949-04-04)4 April 1949
Sterf16 April 2011 (op 62)
NasionaliteitVlag van Iran Iran
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepOntwerper
Bekend virOntwerp van mode vir mans, mans en vroue se geure
EggenootSigi Pakzad (geskei)
Tracy Hayakawa (geskei)
Kinders3
Webwerfbijan.com
Ontwerper Bijan
Rolls-Royce Phantom Drophead Coupe Bijan

In sy befaamde luukse winkel The House of Bijan, 'n paleisagtige gebou in die Mediterreense styl op Rodeo Drive, Beverly Hills wat teen 'n koste van $12 miljoen opgerig is en sy deure op 27 Oktober 1976 as "die wêreld se duurste winkel" geopen het, het Bijan in die modebehoeftes van welvarendes en magtiges voorsien – maar altyd slegs per afspraak. Onder diegene, wat wél afsprake kon (en kan) maak, is staatshoofde, nyweraars, presidente en eerste ministers (soos Barack Obama en Tony Blair), konings en keisers gereken.

Bijan se modewinkel in Beverly Hills is in 2016 vir $122 miljoen aan die multinasionale Franse onderneming LVMH verkoop wat hom op luukse goedere toespits.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

16 April194020114 AprilBeverly Hills, KaliforniëEngelsIranKaliforniëModePersiesTeheranVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TydKomma20ste eeuOranjerivierNasionale VrouedagAkademiaGeskiedenis van AfrikaansOrtopedieGrondwet van Suid-Afrika2001HaasGroot DepressieKlopjagCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMagnetismeKrugerwildtuinDoopMigrasie van voëlsSpysverteringstelselGawes van die Heilige GeesSkilpadAfrikanersBorskankerShakaMiskruierSimmetrieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lys van Suid-Afrikaanse musikanteMaagInternetVoortrekkermonumentMenseregteNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGeslagAfro-AmerikanersMorfeemNamibwoestynPenisIngrid JonkerSaartjie BaartmanAarverkalkingGetalTolla van der MerweGalileo GalileiVoegwoordRobert SobukweAfleiding (taalkunde)Refentse MorakePikkewynSiekteWerkwoordIoonSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024NaaldekokerNatuurbewaringNamibiëSirkelKappie (skryfteken)SonnetBTWC. Louis LeipoldtHokkieKoolhidraatSoortnaamBywoordNarsistiese persoonlikheidsteuringBlack SashMusieksimboleTegnologieElon MuskMiddeloorontstekingWoordeboek van die Afrikaanse TaalImpakte van toerismeFrankrykKasteel die Goeie HoopKolorektale kanker🡆 More