Mode

Mode (afgelei van die Franse mode; van Latyns modus maat, soort, met die oorspronklike betekenis iets wat gemeet is of iets wat opgeneem is) verwys na die heersende smaak binne 'n bepaalde tydperk, die manier waarop iets gedoen, gekoop of aangetrek word.

Die term word veral met kleremodes verbind.

Mode
Following the fashion.
Begerig om die nuutste modes te volg.
Spotprent deur James Gillray (1794)
Mode
Kleurryke kontemporêre Afrika-modes

Modestyle is onderhewig aan konstante verandering, die sogenaamde modesiklus, in pas met mense se leefstyl en lewensgevoel. As manifestasies van tydgees is modestyle kortstondig van aard; so word style, wat oor 'n relatief lang tydperk gewild bly, nie meer as modes in die nouer sin gekategoriseer nie, maar as klassieke style. Baie kortstondige modes, wat dikwels slegs om een enkele produk draai, word fads genoem.

Die modesiklus bestaan uit vyf fases:

  • bekendstelling,
  • verhoging in gewildheid,
  • piek van gewildheid,
  • afname in gewildheid en
  • verwerping.

Al is modeontwerp 'n erkende kunsvorm en 'n akademiese vak, het mode tot dusver nouliks ingang gevind tot die kanon van politieke of kulturele kennis, wetenskap en navorsing, ongeag die rol wat mode as maatskaplike tekenstelsel veral in die leefwêreld van jongmense speel.

Verwysings

Tags:

FransLatyns

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jak de PriesterNasionale VrouedagLiewe HeksieGezina, PretoriaLettergreepHondeklipbaaiBruin menseArmoedeverligtingNatuurbewaringHerpes simplexOnse VaderAlkoholismeTamatiePeriodieke tabelVoegwoordPlastiekOm-te-infinitiefkonstruksieBateMynbouVlekvrye staalRugbyNamakwalandMenseregtedagPuberteitVarkgriepRefentse MorakeNicole StraussKunsHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSeevlakstygingUKhahlamba-DrakensbergparkGeografie van Suid-AfrikaBiodiversiteitPussy RiotSkildklierHoenderGrondLeeuGeloftedagHeuningbyBybelErosieVergelykings (taalkunde)Vars waterSkaakAnglo-BoereoorlogMetaalOmtrek, oppervlakte en volumeWet op Bantoe-onderwysMane van GalileiSelfstandige naamwoordMIV/vigs in Suid-AfrikaBelastingWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandPankreasStereotipeFilistyneAarde se atmosfeerSuid-AfrikaMonoloogNatuurlike hulpbronFeminismeDiarreeBorskankerGalileo GalileiTweede WêreldoorlogImpakte van toerismePenisJan van TonderSteve BikoBoelieryMasturbasieOmgewingsbeheer🡆 More